Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genie's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 59 resensies vir Genie's Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rosie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie E

Sal genies nest aanbeveel.

Ons sal Genie's Nest aanbeveel. Ons moes vroeër ons goed gaan aflaai met 'n troue wat ons daar naby gehad het en die gasheer het nie 'n probleem daarmee gehad nie. Hulle was nog besig om ons plekkie skoon te maak. Ons kan glad nie kla oor die plek nie. Ek wil dalk net onder julle aandag bring dat 'n mens reg deur die wit gordyne kan sien as die lig aan of af is in die aand. Ons het in die badkamertjie gaan aantrek. Toilet sitplek was los, dalk net vasdraai. Daar was ook 'n groep jong kuiergaste wat reg by die swembad gesit en gekuier het, wat ons tot laat toe kon hoor. Ons kamer was by die swembad. Nie eienaar se skuld nie, maar dalk na die tyd kyk om 'n sekere tyd as jy by die swembad wil kuier toe te laat. Toe hulle gaan slaap was alles rustig. Dankie dat ons daar kon oorslaap en veilig voel.

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie dat u ons fasiliteit gebruik het, en baie dankie vir u eerlike terugvoer. Ons sal definitief aandag skenk aan die tekortkominge.

Genie's Nest
Laetitia P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia P

Fantastic!

Mooiste plek om te bly, skoon en die eienaar is so vriendelik.

Henry F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F

Fantasties.

Baie lekker plek. Skoon en vriendelike personeel. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is daar.

Annuska P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annuska P

Baie tevrede.

Ek het die plekkie vir my ouers bespreek wat na Steve Biko moes gaan. Hulle was baie tevrede met die netheid en diens. Die skoonmaakdame was so behulpsaam en vriendelik. Ons wil haar net weereens dankie se. Die ligging is ook baie naby aan winkels en die hospitaal. Hulle was ook baie tegemoedkomend en ons het dit baie waardeer om te weet mens het hartsmense te doen. Dankie ook aan die webtuiste vir die spoedige diens.

Yolandi G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G

Lovely and safe stay.

Room was clean and tidy and well furnished, had no need for anything else.

Genie's Nest se terugvoer

Thank you for your most valued review.

Genie's Nest
Dorella T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorella T

Overall pleasant experience, loved the pool facility.

Awesome. They can definitely improve on providing more towels for longer stays, and also tea, milk, and sugar for the duration of the stay. We stayed for 5 days and didn't have any room service.

Lischa-lee S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lischa-lee S

Rustig. Naby aan waar ek moet wees.

Baie lekker gebly. Beveel dit definitief aan.

Jeremy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jeremy L

Nie vir besigheids mense nie.

Alles is oraait behalwe die internet is baie baie swak. Ook nie aan tydens load shedding nie.

Ulanda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

Pragtige, rustige plekkie.

Baie lekker gebly. Dit was gerieflik en netjies. Die parkering is bietjie klein, maar dis nie so erg nie. Verder was dit baie lekker gewees.

Given M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Given M

It was perfect, I don't have many words apart from all I love the cleanliness.

Now my Girlfriend wants to go there 2 times a month.

Carisma B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisma B

Netjiese gerieflike kamers, baie sentraal geleë.

Baie lekker oorgebly, veilige parkering. Rustige atmosfeer en al die kamers is baie netjies.

Sanet C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Duideliker parkeerreëlings kan getref word, en toegang tot terrein effens gevaarlik. Verblyf was gerieflik en baie netjies.

Sien sterre.

Lilly C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly C

It was greatest peace.

It was enjoyable with friends in Genie's Nest, was very beautiful as it was my home.

Chani-leigh L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani-leigh L

Absolutely fantastic.

Safe, clean, pretty and fully equipped. Good location, and top of the range. I was very impressed. I will definitely use this again. Many thanks to the website and the owner. Tip top place.

Beverley B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Heerlik, skoon en baie gemaklik.

Ons het oornag-akkomodasie gesoek vir 'n funksie wat ons in Pretoria bygewoon het. Genie's Nest het aan al ons vereistes voldoen en nogal teen 'n baie goeie prys. Alhoewel ons die baie tyd by die akkommodasie spandeer het nie, was die tyd daar baie gemaklik. Die kamers is baie smaakvol toegerus met alles wat mens wil hê. Baie skoon en netjies. Kamers 2, 3, 4 kyk uit oor die swembad waar nr. 1 bietjie "weg" teen die kant is, maar oor die algemeen, baie, baie lekker.

Lourens K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K

Baie aangenaam en stil. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens.

Baie mooi plekkie en dis netjies en skoon, en die diens en hulpvaardigheid is absoluut wonderlik. Baie goeie waarde vir geld en geen issues nie.

Ilse M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Netjies en skoon.

Ons is baie vriedelik ontvang en plek was baie netjies. Ek wil net aanbeveel dat hulle flits/lig/lamp in die vertrek moet plaas. Ons het in die donker gesit tydens loadshedding.

Debby S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby S

Was very nice.

Would use it anytime again.

Kuys V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuys V

Die plek is reg, die bed is reg, die prys is reg.

Ons bly jaarliks gereeld by Genie's Nest. Dit is gerieflik geleë, gerieflik toegerus, en 'n gerieflike verblyf. Ons sal beslis weer volgende jaar daarin woon.

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons kan nie wag om u weer as gas te verwelkom nie. Veilig wees, Genie's Nest Span

Genie's Nest
Marnus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Baie goeie & gerieflike verblyf geleë in Noorde van Pta.

Baie goeie verblyf geleë in Noorde van Pretoria. Swembad bied 'n lafenis in die somer & onderdak parkering is 'n bykomende luuksheid.

Sané V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sané V

Netjies, skoon en toeganklik.

Ons was aangenaam verras met ons verblyf by Genies Nest, veral gegewe die bekostigbaarheid van die akkomodasie. Ek sal wél voorstel dat hul hul kontakbesonderhede op Google opdateer, aangesien ons die verkeerde nommer gehad het en gesukkel het om hul in die hande te kry. Parkering was 'n uitdaging, aangesien ons met 'n waentjie gereis het (as verblyf vol geboek is, sal daar nie genoeg parkeerplek wees nie). Top verblyf en diens, nietemin!

Jeremy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeremy L

Genie's Nest 1.

Baie netjies, groot kamers en gemaklik, veilig, goeie ligging met eetgerei, yskas, mikrogolf en dubbelbed. Enigste nadeel is geen internet tydens "load shedding" nie, so addisionele reëling moes getref word om op 'n ander plek te kon werk tydens die 2 ure. Internetkwaliteit is ook redelik swak en beter toerusting en 'n sterker/beter Wi-Fi-sein sou ideaal gewees het.

Theo V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Goeie, bekostigbate oornagverblyf.

Wasbak het nie 'n prop nie. Kragpunt vir laai van foon is nie op standaard nie. Trappie na badkamer is gevaarlik en nie gemerk nie. Skuifdeur sluit nie behoorlik nie.

Genie's Nest se terugvoer

Goeie dag

So jammer dat ons eenheid nie vir u op standaard was nie.

Bly veilig
Gene

Genie's Nest
Rita G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita G

Slegs daar geslaap. Personeel vriendelik.

Die remote het ingegee, kon myself nie laat ingaan. Andersons geen klagtes.

Arno D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno D

Lekker.

Baie naby aan alles.

Nicolette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Rustig.

Ons het baie lekker geslaap. Die kamer se gordyne is egter baie dun en mens kan van buite af inkkyk as die ligte binne aan is.

Lischa-lee S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lischa-lee S

Fantasies.

Baie lekker geslaap die aand toe ons daar was vir vriende wat nie te ver gebly het nie. Baie netjies. Baie mooi plekkie. Die enigste probleem wat ons gehad het, was om die gastehuis te vind omdat daar nie 'n bord was om ons te wys waar dit is nie.

Angela S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela S

Excellent.

Great stay in a quiet suburb. Just a suggestion for the owner to get steel stands for hot pots and pans to rest after cooking purposes.

Tiaan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan J

Netjies, sakpas.

Parkering was bietjie moeilik, maar die res was baie goed en sakpas vir oornag.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Karien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Karien B

Geen aircon, geen sekuriteitshek by kamer.

Die braaigeriewe baie swak, braaiers is deurgeroes, geen braaitange, geen bakke om vleis te marineer nie. Kamer baie warm, net 'n fan op die vloer, agv geen sekuriteitsdeur, kan die deur nie oopgelos word nie gedurende loadshedding nie. Handdoeke was nooit geruil nie. Wasbak in kombuis is baie klein. Geen gif vir miere nie. Moes vra vir toiletpapier. Nee wat sal nie weer daar tuisgaan nie.

Genie's Nest se terugvoer

BAie dankie vir u terugvoer.
So jammer dat daar nie "aircon" is nie. Definitief sal die prys heelwat meer moes wees vir eenheid met "aircon"
Jammer dat ons plekkie nie geskik was vir u nie.
Omdat dit nie 'n permanente eenheid is nie, het ons nog nooit klagtes gehad oor die klein wasbak, dis 'n oornag plekkie, so volgende keer moet u 'n woonstel aanvra.
So jammer u moes vir toiletpapier vra.
Miere is maar hierdie tyd van die jaar 'n probleem, en ons spuit definitief, maar kan definitief nie gif in die kamer los nie.
Hoop u kry regtig baie beter geriewe volgende keer, en weereens jammer vir u slegte ervaring by ons.

Genie's Nest
Louw D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Louw D

Toegangsdeur tot eenheid se slot was uitgewerk en kon nie sluit nie. Oor die algemeen billik vir die prys.

Die posisie was goed geleë vir die doel van ons reis. Die eenheid was billik. Die kragopwekker vir beurtkrag was in swak toestand (erg gerook en swart roet oor die voertuie geblaas). Dit kon ook nie in die gebou se behoeftes voorsien nie en het afgeskakel na 55 min in 4 uur se beurtkrag. Die parkering was ongelukkig baie beperk en net geskik vir klein voertuie. Fortuners, dubbelkajuitbakkies gaan probleme hê.

Genie's Nest se terugvoer

Ek is so jammer dat u so slegte ervaring gehad het. Ja, beurtkrag is maar oor die hele Suid Afrika, so ons almal is gedompel in dieselfde situasie.

Indien die generator gebreek het tydens die beurtkrag, is dit regtig nie met opset gedoen, maar bloot iets buite ons beheer.

Parkering is nie 'n probleem as daar net reg parkeer word.

Weereens jammer en hoop u kan 'n 5 ster verblyf kry volgende keer.

Lekker dag

Genie's Nest
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Rose K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose K

Spectacular.

Chilled neighborhood.

Kuys V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuys V

Baie Aangenaam.

Rustig en gerieflik.

Hiadee V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V

A comfortable gem in the heart of a busy street.

So much value in a tiny bottle. Compact, with everything you need and more. Firm bed, and spotless linen. All the little things you get in a luxury hotel room. At least there was double ply toiletpaper. Loved the coffee mugs that change colour with heat. Only complaint was the wifi was a bit unstable, no coat hangers and the busy street.

Tash V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tash V

Baie netjies en skoon.

Baie goeie diens. Netjies en skoon.

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Wees veilig
Gene

Genie's Nest
Leon P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Skoon, vriendelik, behulpsaan, loop die estra myl met hulle gaste.

Ons was laat. Ons het die gasvrou laat weet, sy het vir ons gereel sodat daar oop gemaak woed, die plek was skoon, netjies, koffie, tee, poeiermelk by die ketel het vir ons baie beteken. N skoon, warm stort. Vraai bed en n goei nagrus. Die oggend het ehk hulp gevra met mt motor en in n haptrap het ons gas vrou iemand gestuur. Baie dankie vir die ekstra, ons is werklik met die exstra myl geseen gewees. Genie's Nest sal ek aanbeveel vir enige besoeker, hier is styl.

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoer, ons waardeer opreg.
So bly ons kon u help.
Veilig wees en wees verseker van ons beste diens ten alle tye.
Gene

Genie's Nest
Ritha L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha L

Lieflike plek, silwerskoon, netjies en gerieflik.

Dit was 'n heerlike woonstel om in te bly.

Gawie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Oorslaapplek. Dis die regte plek.

Hierdie plek word beslis aanbeveel. Alles binne was luuks en dis beslis 'n plek vir enige persoon of man en vrou om te oornag of om vir die week daar te bly. As ek ooit weer Pretoria toe kom sal ek hierdie plek beslis eerste weer kom opsoek. Baie sentraal geleë en ek kon vandaar af weer maklik op die N4 (of N1) snelweg klim op pad huistoe.

Wandré G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandré G

Baie netjies en mooi met 'n kragopwekker sodat ons nooit sonder krag gesit het nie. Altyd gewillig om te help.

Lekker kamers en 'n goeie kuierarea. Nooit sonder krag gewees nie en was altyd gehelp as daar enige vrae, ens. was. Hulle het selfs ons klere gewas en seker gemaak die geriewe is elke dag skoon en netjies.

Jacobus D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Was 'n baie lekker plek om by te oornag, baie vriendelike mense, het baie lekker gebly.

Was 'n baie lekker plek om by te oornag, baie vriendelike mense, het baie lekker gebly, sal die plek voorstel vir enige iemand, net jammer hulle vat nie kinders nie maar kan verstaan hoekom nie as gevolg van die oop swembad.

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.
Wees veilig.
Gene

Genie's Nest
Henry F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F

Baie netjies en vriendelik. Vir ons doel sou ons nie 'n beter plek kon kry nie - ligging en gemak.

Verblyf gesoek vir AIG en was lekker naby. Genoeg eetplekke in die omgewing. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Coert W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert W

Alles wat mens nodig het.

Die kamer was skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Jacqueline F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F

It was a very nice place to stay at.

It is just that when we got lost we tried to call the owner and his phone was off.

Samantha M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

I felt at home. I wouldn't mind visiting again.

The host Mary was just amazing, the place was clean and safe. The only problem was the WiFi, it did not want to connect.

Mcaelah F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcaelah F

Great.

Very clean, and great value for money!

Genie's Nest se terugvoer

Thank you so much, it is much appreciated.
Be safe,
Gene

Genie's Nest
Christel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D

Felt like home away from home.

Lovely staff, very helpful.

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Wees veilig.
Gene

Genie's Nest
Olga D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga D

Netjiese, gerieflike sakpasverblyf.

Die kamer was baie goed toegerus, met klein ekstra detailtjies soos kleurveranderende koppies met Genie's Nest se embleem op. Die beddegoed is effense laer kwaliteit as standaard hotellinne, maar dit was wit en skoon en warm genoeg vir 'n koue wintersnag. Die parkering is beperkend klein en minder geskik vir groot voertuie. Oor die algemeen 'n gerieflike verblyf.

Jan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Dit was heerlik gewees.

Die gastehuis is netjies en veilig. Dis gemaklike stapafstand na winkels en inkopiesentrum.

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Wees veilig.
Gene

Genie's Nest
Tracy J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy J

Cosy apartment with good amenities. Quiet and in a good location.

Although parking was a bit of a struggle, we loved staying at Genie's Nest 3. The lock latch on the unit door does not work properly. Other than that we enjoyed our stay.

Ruan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan D

Mooi plek.

Parkering is 'n probleem en daar is 'n kragdraad in swembad wat oop is op aankoms was eenheid nog nie reg nie, toilet seat was los en as dit reën is dit nat by kamer kas.

Genie's Nest se terugvoer

Goeie dag

So jammer vir u slegte ondervinding.

Die "elektriese draad" waarvan u praat, was inderdaad 'n draad van die sambreel wat 'n gas die vorige aand gebruik het.

So jammer dat ons plekkie nie geskik was vir u nie.

Genie's Nest
Karin B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie aangenaam, baie goed toegerus. Alles wat mens nodig het vir 'n kort oorbly.

Die persoon wat ons ontvang het kon miskien haar selfoon eenkant gesit het toe sy ons ontvang het. Die kombuis, badkamer asook slaapgeriewe wat baie goed. Ons het dit ook geniet om buite langs die swembad middagete te eet. Goeie waarde vir geld.

Hsj V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hsj V

Perfekte ligging.

Perfekte ligging as basis om ons besigheid te doen. Kon lekker in die lapa sit en ontspan.

Evelyn N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn N

Baie netjies en skoon.

Adverteer WiFi, maar daar is geen WiFi by kamer waar ons geslaap het nie, alhoewel daar 'n router in kamer was. Verder was alles baie mooi, netjies en skoon. Baie dankie.

Genie's Nest se terugvoer

Goeie dag

So jammer dat u nie tevrede was met ons plekkie nie.
Ons sal ons beste gee en probeer verbeter.

Genie's Nest
Heather B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B

Lovely guest house and very homely.

Was welcomed by Mary. awesome person! DStv and Wi-Fi available. However I did not need to use the Wi-Fi. Comfortable bed and quiet surroundings. Lovely pool and lapa area! Will definitely book there again when I go to Pretoria.

Alma N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma N

Was baie skoon, netjies en baie lekker. Sal weer daar slaap.

Sien sterre

Genie's Nest se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Sal definitief ons beste probeer om beter diens te lewer.
Wees veilig,
Gene

Genie's Nest
Karin O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Baie lekker.

Geen hangers in die kaste. WiFi werk net glad nie. Verder baie lekker.

Philippus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus V

Baie netjiese kamer, baie groot TV met alle kanale, uiters swak ontvangsdame wat nie kommunikeer.

Die kaste het nie klerehangers nie, geen bankie/tafel waarop jy jou koffer/kleresak kan neersit nie, geen vuillisblik in kombuis. Die ontvangsdame se swak kommunikasie en baie lang gesukkel om kamer se sleutel te kry en deure oop te maak, terwyl ons moet staan en wag, het ons amper weer laat ry om 'n ander blyplek te soek. Daar is geen naam van die oorblyplek vanaf die straat of aan die voorkant van die huis nie.

Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierneefstraat 1082, Villiera, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2f557b311cdcc5cecf7f0d1a34e37c282cc8ab7d1c00d01b818e07ccd05d16947790b59c6c92b01bc69659b6353def87db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 1082 Pierneef Street Villeria 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.721855547143 28.238450966998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang