Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genot

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Genot
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jomarie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarie B

Rustig en ontspannend.

Dit was verskriklik lekker.

Mari S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

A lovely family break.

We had a fantastic time. The unit had everything we needed, and enough blankets and heaters to stay cosy during the cold nights. Hosts were friendly and very helpful.

Jako L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako L

Rustig en netjies.

Ons het heerlik gekuier. Die plek was skoon en netjies. Vriendelike mense.

Genot se terugvoer

Baie dankie

Genot
Lisa R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa R

Delightful.

Absolutely fantastie.

Cindy B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

All that my sister and I needed for a pleasant stay was provided.

My sister and I needed the flexibility of a self-catering stay, and to each have our own room was an added bonus. We were very private there, we felt safe, and if we needed to speak to Leone about anything she was immediately available. For the purpose of our visit, Genot was a perfect fit.

Genot se terugvoer

Appreciated

Genot
Gertlin J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertlin J

Dit was baie lekker, asook fantasties en heerlik, want ons het ons baie geniet.

Ja, ons het definitief lekker gebly.

Jan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Baie lekker en gemaklik.

Sommer dadelik tuis gevoel.

Pedro S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro S

Rustig, privaat, gerieflik en baie veilig.

Huis vanaf huis, het al my verwagtinge as reisiger oortref. Wêreldklas diens, beslis. Sou graag wou aanbeveel indien moontlik ,dat eienaar die twee groot bosstruike voor hek sal verwyder, dit veroorsaak krapmerke aan voertuie.

Nadia W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia W

Pragtige gasvry mense.

Die plekkie het soos huis gevoel. Baie skoon en netjies. Veilige area. Ons sal verseker weer daar gaan bly. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het dit baie geniet.

Mariana V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Plattelandse gasvryheid, ideale ligging.

Hierdie woonstel is ruim genoeg dat 'n gesin gemaklik vir 'n week of langer hier kan woon! Leone en Arrie was baie gasvry en het selfs uit hul pad uitgegaan om ons vakansie op Stilbaai te verryk en raad te gee rondom plekke in en om Stilbaai wat ons kan besoek. Die woonstel is gerieflik geleë met 'n stegie wat lei na die lagoon waar die rivier in die see uitmond. Alles was skoon en netjies.

John A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Die plekkie Genot is net wat die woord beteken. Ons was baie goed ontvang. Die plek het alles in en is baie gerieflik. Ek sal dit graag aanbeveel en ook vir myself weer boek. Die ligging is ideaal. Naby speelpark, hawe en winkels.

Die wooneenheid is goed toegerus en baie netjies. Alle elektriese apparate werk 100%.

Genot se terugvoer

Baie dankie John. Julle was lieflike gaste. Hoop ons sien gou weer.

Genot
Jaques P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques P

Uitstekend.

Dit was 'n wel ingerigte woning met als wat 'n gas kan kort. Was gemaklik en goed uitgelê. Eienaars was verskriklik vriendelik en gasvry. Ek sal enige tyd weer van die gastehuis gebruik maak. Baie dankie.

Genot se terugvoer

Dankie, julle was 'n fees.

Genot
Paul R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Lovely stay.

Great location; secure; ample space for a family with three teens, warm and very accommodating hosts; shelter from the wind.

Esja O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esja O

Werklik 'n pragtige plek om te bly!

Gasheer en gasvrou is vreeslik vriendelik. Die verblyf is netjies, skoon, goed versorg en in 'n veilige area waar mens kan stap na die strand. Mens het alles en meer wat jy sou benodig. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Marietha D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D

Rustigheid, stilte en gasvryheid.

Eienaars laat mens so tuis voel en op jou gemak. Mooi tuin om net te ontspan en te kan braai. Uitstekende ligging, omtrent 100 meter dan is jy by die mond van die rivier. Rustige staproete na die strand, en ook sommer naby. Gelukkig om walvisse te sien. Sal beslis aanbeveel.

Genot se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review.

Genot
Irene O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene O

Baie lekker.

Woonstel is baie skoon en netjies. Lekker erf. Naby see.

Maureen K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen K

Gerieflik, rustig en pragtig.

Die eienaars het ons goed ontvang. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Loraine C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Ekonomiese verblyf naby rivier en strand.

Alles wat nodig is vir gerieflike verblyf in Stilbaai.

Banie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Banie V

Baie goed toegeruste en goed geleë verblyf teen 'n billike prys!

Ons het baie lekker gebly! Die plek is baie goed toegerus en loopafstand van die rivier en see. Ons is ook nie 'gepenaliseer' omdat ons 'n groter gesin is nie. Ons gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan Genot met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Tjaart V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V

Ruim en rustig.

Het baie lekker gebly en die mense daar is ongelooflik vriendelik.

Ian A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian A

Ontspanne in 'n gerieflike ligging.

Vriendelike gasheer/vrou. Verblyf baie skoon en goed toegerus. TV ietwat klein!

Thinus V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Gasvryheid en ligging was die beste.

Leoné en Arrie het ons van dag 1 af laat tuis voel. Die huis was skoon, netjies en huislik ingerig. Jy is stapafstand van die rivier en hawe af. Ons het lekker gestap en gedraf op al paadjies wat naby Genot was. Ons beveel die plekkie aan en sal definitief weer daar bespreek.

Ansa R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa R

Dit was alles wat ons nodig gehad het en meer.

Ek sal Genot vir enigeiemand aanbeveel. Dis skoon, netjies en sentraal geleë. Ons het elke oomblik geniet.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperlaan 17, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUAi35itnXprViwSVqoQqC7DiDtg6qZ9Vu9RKSlvzq7ms5ZpLqF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 17 Strandloper Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372659 21.413885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang