Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genot

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jomarie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustig en ontspannend. Dit was verskriklik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

A lovely family break. We had a fantastic time. The unit had everything we needed, and enough blankets and heaters to stay cosy during the cold nights. Hosts were friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jako L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig en netjies. Ons het heerlik gekuier. Die plek was skoon en netjies. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leone
Genot
Baie dankie

Lisa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Genotvol. Absolutely fantastie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

All that my sister and I needed for a pleasant stay was provided. My sister and I needed the flexibility of a self-catering stay, and to each have our own room was an added bonus. We were very private there, we felt safe, and if we needed to speak to Leone about anything she was immediately available. For the purpose of our visit, Genot was a perfect fit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leone
Genot
Appreciated

Gertlin J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Dit was baie lekker, asook fantasties en heerlik, want ons het ons baie geniet. Ja, ons het definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie lekker en gemaklik. Sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pedro S
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Rustig, privaat, gerieflik en baie veilig. Huis vanaf huis, het al my verwagtinge as reisiger oortref. Wêreldklas diens, beslis. Sou graag wou aanbeveel indien moontlik ,dat eienaar die twee groot bosstruike voor hek sal verwyder, dit veroorsaak krapmerke aan voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia W
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Pragtige gasvry mense. Die plekkie het soos huis gevoel. Baie skoon en netjies. Veilige area. Ons sal verseker weer daar gaan bly. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Plattelandse gasvryheid, ideale ligging. Hierdie woonstel is ruim genoeg dat 'n gesin gemaklik vir 'n week of langer hier kan woon! Leone en Arrie was baie gasvry en het selfs uit hul pad uitgegaan om ons vakansie op Stilbaai te verryk en raad te gee rondom plekke in en om Stilbaai wat ons kan besoek. Die woonstel is gerieflik geleë met 'n stegie wat lei na die lagoon waar die rivier in die see uitmond. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperlaan 17, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUAi35itnXprViwSVqoQqC7DiDtg6qZ9Vu9RKSlvzq7ms5ZpLqF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 17 Strandloper Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372659 21.413885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang