Gentle Breeze Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sanci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanie R - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het letterlik net oornag by die gastehuis.
Burrie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies en 'n rustige atmosfeer.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Dankie Burrie. Dis altyd lekker om julle te ontvang.
Janise V - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en veilig.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Phillip V - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam en baie behulpsaam.
Gerda D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Dankie Gerda,
Ons het ook lekker saam met jou gekuier, veral Jasper en Bart! Julle is altyd weer welkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Susan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap. Die ideale oorslaapplek en ons het 'n lieflike ontbyt gehad.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Dankie Susan, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Gerda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en waarde vir geld.
Anneke V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer kom.
Janise V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Netjiese blyplek.
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het verloof geraak daar, en dit was lewensveranderend lekker!
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Baie dankie, Francois. Dit was 'n voorreg om deel te kon hê aan julle spesiale dag! Ons hoop om julle weer te sien.
Liezel L - Aug 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer by Gentle Breeze oornag.
Martinus B - Aug 2024
Algehele gradering
Clean and beautiful.
Maria A - Jun 2024
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap om Parys te verken. Akkommodasie was uiters geskik.
Hanlie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Lushof vir die siel.
Marius S - Mei 2024
Algehele gradering
Sal beslis die verblyf aanbeveel, alles is in 'n radius van 1 km beskikbaar, dankie.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Heinrich S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Sarel S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goeie gastehuis met goed ingerigte kamers. Ontbyt was lekker gewees en ook meer as genoeg.
Marilize D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, stil en netjies. Heerlik geslaap. Mooiste tuine!
Charmaine R - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gerus saam goeie vriende.
Susan K - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie.
Clarissa S - Sep 2023
Algehele gradering
'n Juweel in Parys.
Yvette S - Sep 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap vir kinders se sportbyeenkoms.
Janise V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, waarde vir geld.
Charine E - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en pragtig met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuiertjie in Parys!
Chris D - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Beste Chris, dankie vir jou mooi woorde. Dis altyd net 'n voorreg om ons beste te kan gee. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Joseph V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies.
Lood C - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful setting. Wonderful staff. A must visit.
Abigail G - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful host, lovely rooms and peaceful surroundings.
Henna N - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Baie dankie Henna. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Nicole C - Des 2023
Algehele gradering
Very nice guesthouse, would recommend to anyone who wants a peaceful getaway.
Brenda P - Des 2023
Algehele gradering
Recommended.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Dankie Brenda, ons sal julle graag weer ontvang.
Skhonza D - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and marvelous.
Gideon V - Nov 2022
Algehele gradering
'n Plek om te ontspan en tuis te voel.
Rita K - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvrou gaan uit haar pad om jou te akkommodeer.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Baie dankie Rita, dit was lekker om julle te ontvang. Ek hoop ons sien mekaar gou weer.
Chandri V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig. Heerlike tuin.
Lize F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie ontspanne, great host. Lieflike huis en tuin.
Janine O - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker bederf in Parys by Gentle Breeze Retreat.
Lees meerGentle Breeze Retreat se terugvoer
Dankie Janine, julle maak my dag! Hoop om julle gou weer te sien. Groetnis uit Parys
Hannes D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie beslis die moeite werd.
Gentle Breeze Retreat se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet Hannes, kom kuier gerus weer.
Natasha V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike ontspan en wegbreek-naweek vir my en my seun. Hy het 'n kort rus nodig gehad voor sy semestereksamens begin. Ons eerste keer in Parys en omgewing gewees en het lekker ontdek en rondgestap. Ons het so lekker gebly en heerlike ontbyt geniet. Die koffiemasjien het oortyd gehardloop. Was nog ook bederf met 'n pakkie neute vir elkeen. Ons mis julle al klaar.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang