Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gentle Breeze Retreat

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Stephanie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het letterlik net oornag by die gastehuis. Lekker oornag plek, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burrie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netjies en 'n rustige atmosfeer. ‘n Puik gastehuis en 'n ware retreat na 'n dag se werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Dankie Burrie. Dis altyd lekker om julle te ontvang.

Janise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, gemaklik en veilig. Ons voorkeur oornagplek in Parys. Vriendelike, bedagsame gasvrou wat uit haar pad gaan om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Aangenaam en baie behulpsaam. Ons kyk om volgende jaar weer te bespreek vir Nampo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik ontspannend. Dis absoluut die lekkerste plek om by oor te slaap. Die kamers is pragtig en die diens is uitsonderlik. Ek het ook die afgelope week daar uitgerus en kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat net bietjie wil wegkom en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Dankie Gerda, Ons het ook lekker saam met jou gekuier, veral Jasper en Bart! Julle is altyd weer welkom. Hoop om julle gou weer te sien.

Susan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik geslaap. Die ideale oorslaapplek en ons het 'n lieflike ontbyt gehad. Baie lekker gebly! Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Dankie Susan, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Gerda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik, ontspannend en waarde vir geld. Ek kan Gentle Breeze definitief aanbeveel. Die kamers is gerieflik en mooi, en die diens van die eienaar is uitstekend. Ons sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Dit is so 'n lekker stil en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal weer kom. Ons het heerlik gekuier - gawe gasvrou, lekker kamer en stoep met mooiste uitsig op pragtige tuin, heerlike ontbyt. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike gasvrou. Netjiese blyplek. Baie lekker gebly en rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8029fcc480dc6c12bb7790b3213243ec6400dbf6a7a7bcfe35cffe5ad31146b9a5011ac3e57285f9b42f7142d93c6a7ab118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 16 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.904564197315 27.440461206746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang