Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gentle Breeze Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Gentle Breeze Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stephanie R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Ons het letterlik net oornag by die gastehuis.

Lekker oornag plek, goed geleë.

Burrie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burrie G

Netjies en 'n rustige atmosfeer.

‘n Puik gastehuis en 'n ware retreat na 'n dag se werk.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Dankie Burrie. Dis altyd lekker om julle te ontvang.

Gentle Breeze Retreat
Janise V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janise V

Netjies, gemaklik en veilig.

Ons voorkeur oornagplek in Parys. Vriendelike, bedagsame gasvrou wat uit haar pad gaan om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Phillip V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Aangenaam en baie behulpsaam.

Ons kyk om volgende jaar weer te bespreek vir Nampo.

Gerda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Heerlik ontspannend.

Dis absoluut die lekkerste plek om by oor te slaap. Die kamers is pragtig en die diens is uitsonderlik. Ek het ook die afgelope week daar uitgerus en kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat net bietjie wil wegkom en ontspan.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Dankie Gerda,
Ons het ook lekker saam met jou gekuier, veral Jasper en Bart! Julle is altyd weer welkom. Hoop om julle gou weer te sien.

Gentle Breeze Retreat
Susan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Ons het heerlik geslaap. Die ideale oorslaapplek en ons het 'n lieflike ontbyt gehad.

Baie lekker gebly! Ek kan dit beslis aanbeveel.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Dankie Susan, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Gentle Breeze Retreat
Gerda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Heerlik, ontspannend en waarde vir geld.

Ek kan Gentle Breeze definitief aanbeveel. Die kamers is gerieflik en mooi, en die diens van die eienaar is uitstekend. Ons sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Dit is so 'n lekker stil en rustige atmosfeer.

Anneke V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Sal weer kom.

Ons het heerlik gekuier - gawe gasvrou, lekker kamer en stoep met mooiste uitsig op pragtige tuin, heerlike ontbyt. Baie dankie!

Janise V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janise V

Vriendelike gasvrou. Netjiese blyplek.

Baie lekker gebly en rustigheid geniet.

Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ons het verloof geraak daar, en dit was lewensveranderend lekker!

Ons het so lekker gebly - die diens was perfek. En die eienaar is so oulik en behulpsaam.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Baie dankie, Francois. Dit was 'n voorreg om deel te kon hê aan julle spesiale dag! Ons hoop om julle weer te sien.

Gentle Breeze Retreat
Liezel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Sal enige tyd weer by Gentle Breeze oornag.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik en alles was na wense.

Martinus B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus B

Clean and beautiful.

Enjoyed our stay, tranquility.

Maria A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

Slegs een nag oorgeslaap om Parys te verken. Akkommodasie was uiters geskik.

Veilig, goeie ligging, hulpvaardige gasvrou. Lekker om wakker te word met voëlgeluide.

Hanlie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G

Lushof vir die siel.

Vanaf ons eerste kontak met die eienaar tot die laaste groet, was dit 'n baie positiewe ervaring by Gentle Breeze Retreat. Kan hierdie instansie heelhartig aanbeveel vir voornemende gaste! Keurige ontbyt, rustige atmosfeer, lieflike tuine. Dit is 'n lushof vir die siel.

Marius S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Sal beslis die verblyf aanbeveel, alles is in 'n radius van 1 km beskikbaar, dankie.

Ek en my vrou het oornag, en regtig lekker gekuier, gasvrou was baie vriendelik en alles in verblyf verduidelik, die ontbyt was heerlik en lekker gesels met ander gaste.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Heinrich S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Uitstekend.

Baie netjiese en rustige verblyf. Smaaklike ontbyt. Sal enige tyd aanbeveel vir 'n ontspanne wegbreek. (en haar twee honde) is baie vriendelik. Sal vir seker weer daar draai.

Sarel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Baie goeie gastehuis met goed ingerigte kamers. Ontbyt was lekker gewees en ook meer as genoeg.

Die gasvrou/eienaar is baie aangenaam.

Marilize D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D

Pragtig, stil en netjies. Heerlik geslaap. Mooiste tuine!

Sal graag weer terugkom soontoe.

Charmaine R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Lekker gerus saam goeie vriende.

Goeie gasvrou. Sal haar plek aanbeveel.

Susan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Pragtige, rustige plekkie.

Heerlike naweekwegbreek. Gasvrou uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ek sien uit om te sien wat sy vorentoe met die plekkie gaan doen. Veral die Retreat fasiliteit. Heerlike ontbyt gehad. Kan regtig aanbeveel.

Clarissa S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa S

'n Juweel in Parys.

Hierdie is beslis die beste plek om in Parys te bly. Net oorkant die rivier. Pragtige natuurskoon. Rustige atmosfeer. Of dit nou oornag, 'n naweekblyplek of selfs 'n langtermynverblyf is - 'n ervaring wat jy nie sal betreur nie. Heerlike ontbyt in die oggend en die gasvrou het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons gemaklik is. Geen beurtkragprobleme, gratis WiFi en wonderlike geriewe nie.

Yvette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Vinnige oorslaap vir kinders se sportbyeenkoms.

Dit is ons tweede keer by Gentle Breeze Retreat. Die verblyf is netjies, skoon en baie gerieflik. Ons sal weer volgende jaar daar bespreek.

Janise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janise V

Gerieflik, netjies, waarde vir geld.

Baie vriendelike gasvrou. Die blyplek was netjies en gerieflik in 'n pragtige omgewing.

Charine E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charine E

Heerlik en pragtig met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuiertjie in Parys!

Gentle Breeze het uit hulle pad gegaan om ons tydjie in Parys vir ons so lekker as moontlik te maak. Wonderlike, vriendelike diens en die mooiste kothuisie wat oor die water uitkyk. Die dekor is regtig smaakvol gedoen en alles was pragtig netjies. Ons kom vir seker weer terug!

Chris D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Wonderlike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die pragtige omgewing en rustigheid maak dat dit werklik soos 'n retreat is. Die woonstel het alles wat nodig is en die eienares het ons met baie gasvryheid ontvang. Heerlike ontbyt is 'n bonus. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Beste Chris, dankie vir jou mooi woorde. Dis altyd net 'n voorreg om ons beste te kan gee. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Gentle Breeze Retreat
Joseph V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Kamer was baie netjies en het alles gehad wat ons nodig het. Heerlike nagrus gehad en ontbyt was voortreflik. Baie dankie.

Lood C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood C

Beautiful setting. Wonderful staff. A must visit.

Our weekend stay was very pleasant.

Abigail G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail G

Wonderful host, lovely rooms and peaceful surroundings.

We wanted a relaxed stopover on our way home from holiday, it was exactly what we were hoping for!

Henna N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Mooi en rustig.

Ń mooi omgewing en tuin. Ń rustige gastehuis en die ontvangs was tops. Die ontbyt was ook baie lekker. Ń moet oorbly by Gentle Breeze.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Baie dankie Henna. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Gentle Breeze Retreat
Nicole C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Very nice guesthouse, would recommend to anyone who wants a peaceful getaway.

The host was very nice and helpful. We stayed only for one night, but it was very neat and peaceful. Whilst the rest of Parys sat without water, we had solar panels and borehole water that kept us very comfortable. The next morning, she made us a very delicious breakfast and gave us a warm goodbye before we left.

Brenda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda P

Recommended.

Nice venue and great host. Nice position close to the river.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Dankie Brenda, ons sal julle graag weer ontvang.

Gentle Breeze Retreat
Skhonza D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Skhonza D

Peaceful and marvelous.

We enjoyed our stay. The location was close to a shopping complex. The owner was very friendly; she even cooked pap for us.

Gideon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

'n Plek om te ontspan en tuis te voel.

Ons het op die nippertjie bespreek, maar Gentle Breeze was gereed vir ons en ons kon net afpak en tuis wees. Baie dankie Gentle Breeze.

Rita K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K

Gasvrou gaan uit haar pad om jou te akkommodeer.

Rustige atmosfeer. Naby alles.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Baie dankie Rita, dit was lekker om julle te ontvang. Ek hoop ons sien mekaar gou weer.

Gentle Breeze Retreat
Chandri V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandri V

Baie mooi en rustig. Heerlike tuin.

Beautiful plek met beste gasvrou en heerlike ontbyt.

Lize F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F

Baie ontspanne, great host. Lieflike huis en tuin.

Sal weer daar bly. Alles was na wense.

Janine O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

Lekker bederf in Parys by Gentle Breeze Retreat.

Ons was 'n groep van 6 volwassenes, wat in kamer 1, 2 (in gastehuis) en 6 (alleenstaande eenheid) tuisgegeaan het vir die langnaweek. Alles pragtig en skoon! Bonus was die Netflix, swembad en lieflike braaigeriewe in die pragtige tuin. Sanci, ons gasvrou, het gesorg dat ons nie eens bewus was van krag- of wateronderbrekings nie, aangesien Gentle Breeze solar en 'n boorgat op die perseel het. Net oorkant die straat is die rivier waar ons kon gaan rondloop en lyn natmaak. Parys se bekende winkeltjies is ook net 'n paar strate weg. Die smaaklike, volledige ontbyt was ook iets om na uit te sien met die pragtige uitsig vanaf die eetvertrek. Sal beslis aanbeveel en self ook weer hier tuisgaan. Beslis waarde vir geld.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Dankie Janine, julle maak my dag! Hoop om julle gou weer te sien. Groetnis uit Parys

Gentle Breeze Retreat
Hannes D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Baie beslis die moeite werd.

Wonderlike ervaring gewees. Die mees vriendelikste ontvangs ooit. Heerlike ontbyt. Uit die mond van die suigeling. Hierdie plek verdien om 'n 5-ster plek te wees.

Gentle Breeze Retreat se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet Hannes, kom kuier gerus weer.

Gentle Breeze Retreat
Natasha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie dankie vir 'n heerlike ontspan en wegbreek-naweek vir my en my seun. Hy het 'n kort rus nodig gehad voor sy semestereksamens begin. Ons eerste keer in Parys en omgewing gewees en het lekker ontdek en rondgestap. Ons het so lekker gebly en heerlike ontbyt geniet. Die koffiemasjien het oortyd gehardloop. Was nog ook bederf met 'n pakkie neute vir elkeen. Ons mis julle al klaar.

Sal gou weer gaan kuier.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8029fcc480dc6c12bb7790b3213243ec6400dbf6a7a7bcfe35cffe5ad31146b9a5011ac3e57285f9b42f7142d93c6a7ab118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 16 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.904564197315 27.440461206746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang