Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gentle Breeze Retreat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gentle Breeze Retreat is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die suidelike oewer van die Vaalrivier naby Johannesburg.

Verblyf is in 'n verskeidenheid gastekamers beskikbaar. King Riverview Cottage het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Queen Riverview Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die gastekamers het gemaklike beddens en badkamers met storte of baddens. Alle eenhede het hul eie privaat ingange en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad, braai-area en 'n pragtige tuin.

Naby aktiwiteite en besienswaardighede sluit die bessieplaas by Bon-af Berry Farm, abseil met Earth Adventures, witwatervlotvaart, verfbal by Earth Adventures, voëlkyk, stap en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Stephanie R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het letterlik net oornag by die gastehuis. Lekker oornag plek, goed geleë.
Aug 2024
Burrie G
Besigheidsreis
5.0
Netjies en 'n rustige atmosfeer. ‘n Puik gastehuis en 'n ware retreat na 'n dag se werk.
Aug 2024
Janise V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gemaklik en veilig. Ons voorkeur oornagplek in Parys. Vriendelike, bedagsame gasvrou wat uit haar pad gaan om verblyf so aangenaam moontlik t...
Sien meer
Jul 2024
Phillip V
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam en baie behulpsaam. Ons kyk om volgende jaar weer te bespreek vir Nampo.
Mei 2024
Gerda D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspannend. Dis absoluut die lekkerste plek om by oor te slaap. Die kamers is pragtig en die diens is uitsonderlik. Ek het ook die afgelope w...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Gentle Breeze Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8029fcc480dc6c12bb7790b3213243ec6400dbf6a7a7bcfe35cffe5ad31146b9a5011ac3e57285f9b42f7142d93c6a7ab118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 16 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.904564197315 27.440461206746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang