Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geo Trail Lodge and Spa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Corrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Satisfied, but for a few changes. Everything was clean and tidy, but if I may, I have a few suggestions. Especially for people staying one night only, a few sachets of coffee and sugar, and if possible, a small amount of milk would be welcome. Also, some hand soap in the bathroom would be appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was nou lekker . Ons het baie lekker gekuier. Die kos was vreeslik lekker en beslis waarde vir geld. Ligging was perfek en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

An awesome break away from the hustle of the city. It was fantastic and relaxing. The service and the staff were awesome. I definitely recommend it to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

I will use them again. Good stay - really liked the deck and restaurant. Pity they close totally and completely on a Sunday! We opted to stay an extra night - and when we got to the pool we were told there is nothing available! Units are comfortable and clean. One unit had issues with the aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Soos verwag. Goeie plek. Alles wat jy nodig het, pas sakpas by die prys. Probleem gehad met lugversorging, maar dit is spoedig opgelos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Gawe oorblyplek om die omgewing te verken. Interessante verblyfseenhede en uitsig vanaf die restaurant. Bietjie gesukkel met warm water. Parkering veilig, maar baie steil.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Teleurgesteld. Wou 'n spa dag gereël het, maar was nie moontlik nie. Die slaapgedeelte was goed. Daar is geen informasieblad beskikbaar in die eenheid nie. Die spa en restaurant was gesluit op Maandag en daar was nie interaksie tussen die eienaar en gaste nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry Nettman-straat 27, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5940e22dc951af35dabedf9f9e1cc2b26ef69f11963c44fff139cf45fd249a1289d0a06c8c4b54998722487f4a44d9fce69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 27 Henry Nettman Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.767123 31.0495901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang