Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Georeen Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Dries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Ruim kamer nr. 5, goeie ligging, vriendelik ontvang, maar nie WiFi nie. Die Geyser is te warm gestel. Stortkop in kamer 5 spuit nie lekker nie. Badkamer kan maar bietjie Jik kry, nie orals mooi skoon nie. WiFi?

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Gerieflike oornagplek met lekker ontbyt. Vriendelike ontvangs, gerieflike en baie ruim kamers, en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Baie gerieflike en netjiese plek. Ons het verskriklik lekker gebly. Baie dankie Gerda vir die geselsies en heerlike ontbyt. Die blyplek was baie netjies, gerieflik en netjies. Sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezle V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Baie lekker gebly. Lekker groot kamer. Skoon en netjies. Netjies, skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Georeen Guest House
Julle was model gaste. Kom kuier gerus weer.

Ulrich R
1 nag
5.0
Mrt 2019

Lovely stay at Georeen. I had a great stay at Georeen, lovely place and people too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2019

Kamer 2 is nie 100% ideaal vir die besigheidspersoon wat nog na ure gemaklik wil werk nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2018

Waarde vir geld. Die plek is stylvol, skoon en netjies, die tuin skep 'n rustige atmosfeer, die gasvrou is vreindelik, behulpsaam en besoekers kry "a home away from home" verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2017

Little paradise. Georeen Guest House is set in a lovely little paradise complete with large palm trees and lush shrubbery that surround an inviting pool and braai area. For me, the biggest plus of all was the welcome I received from the lady employed at the Guest House. She was sincere in her concern that I enjoy my stay and made sure I had all I needed. The room was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Gasvry. Dankie Marie, jy't ons dadelik laat welkom voel en die kamers is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 165
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 165
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125c73761bb92ccd932cd2d49331807e82cd31c2642e022cc614b150cca4eb7f3a2c8fc1f0876ecccf0cb7298f31a45a5b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Regulus Ave Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -23.896007 29.481501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang