Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Georeen Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien.

Verblyf is beskikbaar in 9 kamers, elk uniek versier en smaakvol gemeubileer. Die kamers het slaapplek vir 2 gaste en het elk 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer 'n TV, mikrogolf, yskassie, waaier, verwarmer, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Heerlike ontbyt word soggens in die eetarea bedien of ons kan ook 'n wegneem-ontbyt voorsien indien dit vooraf gereël word.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe en swembad gebruik te maak. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Georeen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 165
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 165
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125c73761bb92ccd932cd2d49331807e82cd31c2642e022cc614b150cca4eb7f3a2c8fc1f0876ecccf0cb7298f31a45a5b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Regulus Ave Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -23.896007 29.481501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345