Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George Country Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Eustacia K
1 nag
5.0
Aug 2024

Very relaxed and accommodating to a large group. It was very accommodating for a large group, while making it possible to have fun and relax at the same time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lola
George Country Resort
Dear Eustacia, Thank you for your review. It was truly a pleasure having you here, and we wish to accommodate you in the future again.

Antonie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

I felt like I was on holiday, this place is nice and tranquil. Friendly staff and relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lola
George Country Resort
Dear Antonie, Thank you for your valued feedback. It was a pleasure having you here and we're looking forward to welcoming you again. Kindest regards, George Country Resort

Judy V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastic. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lola
George Country Resort
Geagte Judy, Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was vir ons 'n eer om julle te akkommodeer en ons sien uit om julle weer te sien. George Country Resort groete

Peter H
1 nag
5.0
Jan 2024

Outstanding. Will be back. Venue fantastic. Clean facilities. So much shade from trees. Awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesti L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vakansie-oord, kinders maak maatjies, pragtige diere, mooi uitsig, ruimte. Ons het baie lekker gebly by George Country Resort! Ons chalet het 'n pragtige uitsig oor die kampterein gehad en die bome. Die diere het voor en om ons chalet geloop: springbokkies, eende, hoenders met kuikens en poue. Ons kon lekker braai elke aand. Die kinders het baie maats gemaak, geswem, trampoline gespring en op die houtklimrame geklim en geklouter. 'n Mens rus baie lekker uit. Beveel definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Baie duur kampplek! Nie die geld werd nie. Mens moet jou eie toiletpapier bring en daar is nie seep by die wasbakke nie. Taxi's laai mense op en af en druk toeters as hulle wag. Baie duur kampplek wat niks bied nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Mignon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflike, skoon eenheid met gawe mense. Eenvoudig, maar heerlike, huislike eenheid met alles wat jy nodig het om te oornag (soos in ons geval).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narendra V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Awesome. Beautiful and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolida H
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Lekker gebly. Geriewe was goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lola Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 702 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA492031b2ba784abc7fc30accdb8a639374f59091861e99f51072fc7abb1be44f2f97a6bae9dbdc34584a805b93f42ab486a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Knysna Road George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994000955074 22.519124665012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang