Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George Country Resort

  • Kapasiteit: 702 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

George Country Resort is in die hartjie van die Tuinroete, halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is die perfekte bestemming vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bedrywige stadslewe.

Verblyf word gebied in selfsorg-chalets, kampeer- en karavaanstaanplekke, asook rugsakreisigers. Elke chalet is ingerig met gemaklike beddens en toegerus met 'n kombuis met 'n yskas, 'n stoofplaat en 'n mikrogolfoond. Verder beskik dit oor 'n TV met OpenView, 'n badkamer met 'n stort en privaat braaigeriewe. Alle kamers, die kampeerplekke uitgesluit, sluit beddegoed en handdoeke in. Behalwe vir rugsakreisigers, is beddegoed ingesluit, maar handdoeke is uitgesluit.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Selfhelp wasgoed en wasgoedlyne is beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit die Groot 5, wildritte en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Eustacia K
5.0
Very relaxed and accommodating to a large group. It was very accommodating for a large group, while making it possible to have fun and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Antonie M
Besigheidsreis
5.0
I felt like I was on holiday, this place is nice and tranquil. Friendly staff and relaxing atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Judy V
5.0
Fantastic. We had a lovely time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Rod H
5.0
Outstanding. Will be back. Venue fantastic. Clean facilities. So much shade from trees. Awesome stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Hesti L
Gesin met tieners
5.0
Vakansie-oord, kinders maak maatjies, pragtige diere, mooi uitsig, ruimte. Ons het baie lekker gebly by George Country Resort! Ons chalet het 'n pragt...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lola Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink George Country Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 702 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA492031b2ba784abc7fc30accdb8a639374f59091861e99f51072fc7abb1be44f2f97a6bae9dbdc34584a805b93f42ab486a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Knysna Road George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994000955074 22.519124665012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang