Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George Executive Suites

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Antonette L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig, veilig en goeie diens. Die verblyf was heerlik en die gasvryheid uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Het dit regtig geniet. Dit was baie lekker en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izell R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ruim, netjies, goed geleë. Ontvangs was vriendelik en gemaklik. Baie sentraal geleë vir iemand wat nie vervoer het nie. Ruim en netjies. Nie seker of DSTV gewerk het nie, maar WiFi was goed. Sou graag 'n haardroër in die kamer wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Short. Our special requirements were catered for with enthusiasm. Very pleasant. A dish wash-up area or even a cloth would have been helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gemaklike verblyf, vriendelike diens, sal weer terug kom. Ons is vriendelik verwelkom, die kamers was gerieflik en silwerskoon. Met die onverwagse kouefront wat deur getrek het was die verblyf nog steeds gerieflik, ons kamers was glad nie koud nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.0
Sep 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Cruz P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Value for Money. It's walking distance to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2022

Rustige area sentraal en netjies. Ek kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tertius D
Kort verblyf
4.4
Feb 2022

Baie lekker. Die geriewe is skoon en netjies en voldoen aan alle behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
1 nag
4.2
Okt 2022

Provided exactly what was needed for my overnight stay. For a single traveller or couple to whom a comfortable bed and a great shower are priorities, George Executive Suites would be a great place to stay. It is located within walking distance of several restaurants and cafes, yet far enough removed to still be tranquil. The desk space, plentiful electrical sockets, aircon and DStv definitely add to the stay. Stronger Wi-Fi and a kitchen sink are additions that should be considered to make it competitive with other accommodation in the same price range. A shout out to management - they were friendly, helpful and willing to go the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Symonds-laan 27, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAle6izHObSK2TpqGj97gItPXXZjOiNUc86MOw6KNcR3mHloPcsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 27 Symmonds Lane Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952744458259 22.462458478341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang