Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George Executive Suites

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Symonds-laan 27, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

George Executive Suites is in George geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die N2-hoofweg, die George-lughawe asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied 4 en suite-kamers. Die suites is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met storte. Elke kamer is toegerus met 'n werkstasie met laaier, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolf, breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Die kamers lei elkeen uit op sy eie privaat patio met 'n tafel en 2 stoele.

Ander geriewe sluit WiFi-verbinding, veilige parkeerplek in, en etes is op versoek beskikbaar. Daar is ook konferensiegeriewe beskikbaar.

Die eiendom is in 'n radius van 1 km vanaf die SSK van George, Mediclinic, Outeniqua Vervoermuseum en Laerskool Outeniqua geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir George Executive Suites
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Symonds-laan 27, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink George Executive Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Symonds-laan 27, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAle6izHObSK2TpqGj97gItPXXZjOiNUc86MOw6KNcR3mHloPcsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 27 Symmonds Lane Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952744458259 22.462458478341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang