Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George Lodge International

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Baie lekker oornagkamers. Baie lekker gebly. Netjiese kamers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2021

Bad service Nie goeie diens gehad nie. Geen vars water in die kamer gesit nie. Die kamer is nie die volgende dag skoongemaak nie. Ons het koue ontbyt gekry wat by die verkeerde kamer gelos is. Nie wat op die brosjure wys nie. Ons het nie skoon handdoeke gekry nie. Sien my nie weer nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Mirinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Baie netjiese plek met vriendelike en hulpvaardige personeel. Mooi braai geriewe en swembad en heerlike ontbyt. Netjiese Lodge met gasvrye personeel. Wye verskeidenheid op Ontbyt-spyskaart. Mooi braaigeriewe en swemarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie netjies en kindervriendelik. Ons het ons tyd baie geniet by George Lodge. Plek is netjies, ontbyt heerlik en personeel baie vriendelik. Hulle het ons versoek vir 'n grondvloerkamer geakkommodeer, wat ons baie gehelp het vir ons 2 kleintjies. Die kinders het ook die swembad baie geniet en ons kon lekker braai op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2019

Aangenaam en gerieflik. Load-shedding is nou maar eenmaal ons voorland, of ons dit wil erken of nie en ek dink net dit is 'n goeie idee om self-laai lampies (sonkrag) op strategiese plekke aan te bring vir gaste wat laterig aankom soos ons het, want dit was 'n gesukkel in die donkerte om by ons kamer uit te kom. Daar was wel 'n lampie in die kamer, maar dit het ons niks gehelp om eers by die kamer uit te kom nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danielle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2018

Heerlik. Net op verkeerde plek. Ons het in 'n familiekamer naby die straat gebly en het bitter min geslaap. Die verkeer in die nag is ongelooflik steurend. Het wel heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Reinette
George Lodge International
Hi Danielle Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so jammer oor die verkeer wat steurend was, vra gerus een van die agterste kamers met julle volgende verblyf. Julle is baie welkom in George, ons hoop julle gaan baie gelukkig wees hier. Moenie huiwer om te vra indien ons julle met enige iets behulpsaam kan wees nie. Groete Reinette

Adele D
1 nag
5.0
Apr 2017

Uitstekende verblyf! Baie gawe personeel. Skoon netjies en veilige verblyf. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalinda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2015

Baie netjies. Beslis waarde vir geld. Baie vriendelike personeel en professionele diens. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
George Lodge International
Baie dankie, bly u het dit geniet en hoop om u sommer gou weer te sien. Voorspoedige nuwe jaar vir julle familie. Groete Reinette

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.4
Des 2015

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Reinette
George Lodge International
Baie dankie vir u terugvoer, ongelukkig sal u meer moet uitbrei op daardie aanmerking. Die tariewe hierdie tyd van die jaar is wel duurder as gewoonlik aangesien u in die hoee seisoen gebly het. U is welkom om te verduidlik wat meer u sou wou he. Verdermeer daar is kommissie ingesluit in u bespreking aangesien u nie direk deur ons bespreek het nie. Baie jammer dat u so voel. Groete Reinette

Bob M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2015

Nie weer nie. Die ontvangs was nie baie vriendelik met aankoms nie. Dit is 'n ou gebou wat nie in 'n goeie toestand blyk te wees nie. Die beddegoed was nie skoon nie, die klein yskas raas baie, daar hang 'n vrot geur, by die toilet het miere huisgehou, die matras is so oud dit voel asof jy op die grond lê. Die swembad was ook nie skoon nie. Toe ons in die oggend kla, was hulle glad nie baie vriendelik nie. Ons sal nooit weer daar bly nie!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-weg 86, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4JwAQXoG1hevpWRTEAlpbNFOPHCRWKunjYfrMb2VQr05FTCXZM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 86 Davidson Road George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954360296561 22.458157539368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang