Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George Vakansieverblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Notsung-laan 18A, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hierdie ruim vakansiehuis is binne 'n radius van 5 km van 3 verskillende gholfbane in George geleë. Ideaal vir uitgebreide familie wat die omliggende gebiede langs die Tuinroete wil vermaak en verken.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en elektriese stoof, 2 oonde, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n groot rusbank. Daar is nog 'n sitarea met 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie eiendom het sonpanele en bly onaangeraak deur beurtkrag.

Die skuifdeure maak oop op die ruim terras met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad. Hier kan gaste ontspan en die lieflike uitsigte oor die welige groen geniet of langs die paadjie in die groen tuin met 'n riviertjie stap. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n winkelsentrum met koffiewinkels en 'n gimnasium net 1 km weg. Daar is ook 'n Go-George-busdiens met 'n bushalte 500 m van die huis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Notsung-laan 18A, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Notsung-laan 18A, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc21be69bee0fee849d90e234ab48acf609b006c13bd28332f3b7bd5ce448ed61ebc102166d0fc872926364f0342b90011d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) Notsung Ave 18 A Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9557458 22.4367599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang