Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George's Valley Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.5
Veiligheid
3.7
Elaine E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Vriendelik, netjies en gerieflik. Netjiese akkommodasie met vriendelike personeel. Gerieflik met 'n restaurant en kroeg op die perseel, sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Sal aanbeveel vir enige persoon, baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Baie tuis gevoel. Ja. Dit was baie lekker. Aangename gasvrou. Die kamer was baie mooi en goed toegerus. Ons sal weer daar oornag. Baie lekker geëet, die kos was voortreflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandie P
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Apr 2024

Horrible. Horrible horrible horrible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Lyzette B
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Gerieflik. Alles wat nodig is vir oorslaap. Skoon en word daagliks skoongemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estia W
1 nag
1.2
Mrt 2023

Baie swak. Geen krag. Geen warm water.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Alexis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George's Valley-weg 71B, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ae45e98aeee6af29fac7113e0baff01bf3c0e02539ce52875715f3ca3ec3c698216dbf01805d57b050a87971169dfa0f840?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 71B George's Valley Road Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.844604798987 30.125911831856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang