Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Georgian Blue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Georgian Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karin M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Perfek skoon en netjies, beste gasvrou.

Heerlik en rustig gebly, dankie.

Georgian Blue se terugvoer

Dankie Karin,
Dit was 'n groot plesier.

Georgian Blue
Ronitha V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronitha V

Beste en mooiste ooit.

Ons het baie lekker gebly.

Georgian Blue se terugvoer

Dankie Ronitha, ek is bly julle het die kuiertjie geniet. Ek hoop ons sien julle weer - julle is enige tyd welkom.

Georgian Blue
Sandiswa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandiswa D

Fabulous, fun, exciting.

Nice, privately, safe.

Georgian Blue se terugvoer

Thank you, Sandiswa, for your positive review. It was a pleasure to host you and I hope you will visit again.

Georgian Blue
Janine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Perfect! Definitely will go again.

A hidden gem! What a lovely stay. The host was fabulous, so friendly and accommodating. We arrived after a long drive on a blisteringly hot day at school sport and were welcomed by a lovely cool room, more than enough refreshments and snacks to cover our immediate needs. Immaculate bathroom and crisp clean bedding. Add in an immaculately maintained garden and it was a clear winner. We were no more than a 5-minute drive anywhere; the location was perfect. Will definitely recommend. Wish there were more than 5 stars.

Georgian Blue se terugvoer

Thank you, Janine, for your very positive and encouraging words, which make working in the hospitality industry so worthwhile! It was such a pleasure to meet you both and to host you and Willie.

Georgian Blue
Charlene H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene H

Perfect location for a short stay in George. Clean, modern, attention to detail.

Lovely little place, clean and neat and most of all, comfortable bed and lovely walk-in shower. The host was the perfect host. We arrived during load shedding, so the flask of hot water awaiting us for coffee was very welcoming. Beautiful garden to relax in.

Georgian Blue se terugvoer

Thank you Charlene, for your positive review. I am so pleased that you enjoyed your stay. It was a pleasure to meet you and host you, and thank you for your patronage. Warm regards, Kay.

Georgian Blue
Jenny K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K

Excellent, clean and safe.

Very comfortable and clean. The parking is secure and it had a very comfortable garden to relax in.

Georgian Blue se terugvoer

Thank you, Jenny. It was really good to meet you and to share your enjoyment of the great outdoors. I hope we meet again.
Kind regards, Kay

Georgian Blue
Arnelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnelle H

Pragtige, skoon plekkie met lieflike tuin in 'n rustige area.

Ons het vir 4 aande baie lekker gebly by Georgian Blue. Kay is 'n lieflike gasvrou. Sal enige tyd aanbeveel en weer daar gaan bly. Baie skoon en netjies. Pragtige tuin, baie rustige area. Heerlike stort en baie gemaklike bed, 2 van die belangrikste aspekte vir ons. Ons het die beskuit en crunchies baie geniet. Kar was veilig in die garage toegesluit. Alles was daar wat ons kon nodig hê, met skoon handdoeke elke dag. Dankie Kay, ons hoop om volgende jaar weer te kom. Dit was so aangenaam om jou te ontmoet, en jou suster Barbara.

Georgian Blue se terugvoer

Baie dankie, Arnelle, dit was 'n groot plesier. Ek is so bly dat julle, julle tydjie in George geniet het, en ons sien uit om julle weer te sien.

Georgian Blue
Surika J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika J

Baie vriendelik ontvang, als baie mooi verduidelik. Motor was veilig, eiendom beveilig net 'n alarmstelsel. Verblyf was onberispelik met aandag aan die fynste detail.

Opsommend, Georgian Blue is definitief sterk aan te bevele. Ook baie sentraal geleë.

Christie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L

Kay is a wonderful hostess! She made sure that our stay at Georgian Blue was comfortable and pleasant. We will surley return with our next visit in George.

Very neat and secure. Location is central to everything, even if you want to drive out to Victoria Bay, Herolds Bay, wilderness, or even Mosselbay and Hartenbos.

Lindiwe M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M

We enjoyed our time, the landlord was friendly and helpful.

During loadshedding she provided hot water and lights. We felt so welcomed.

Georgian Blue se terugvoer

It was a pleasure to host you, Lindiwe, and to share in the joy and excitement of your daughter's graduation. Thank you so much for your kind words - they are much appreciated.

Georgian Blue
Johan U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U

Wat 'n wonderlike ervaring.

Kay en Barbara is pragtige mense en het in terme van gasvryheid en diens meer as die ekstra myl geloop.

Georgian Blue se terugvoer

Baie dankie aan jou, Johan, en ook aan die familie. Ons het julle kuier baie geniet en ek en my sus wens julle almal n voorspoedige nuwe jaar.
Mooi bly, Kay.

Georgian Blue
Brenda F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F

Very clean and comfortable.

Georgian Blue is a lovely clean unit and thank you, Kay, for the little extras. They were most appreciated.

Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie vriendelik, gasvryheid, netjies en skoon.

Ek het die goeie WiFi baie waardeer. Sal beslis weer daar bly.

Georgian Blue se terugvoer

Dankie Jaco, ons sien uit na jou volgende kuier.

Georgian Blue
Annalie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie C

Die beste in George! Puik!

Heerlike, rustige en veilige omgewing. Sentraal geleë. Uistekende, vriendelike en professionele diens van Kay. Skoon en netjiese eenheid met 'n praktiese uitleg. Pragtige tuin. Sal vir seker weer daar bly.

Georgian Blue se terugvoer

Thank you Annalie, for your very positive review. It was a pleasure to host such a charming guest. I look forward to seeing you again. God bless, Kay.

Georgian Blue
Johan F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Vriendelike, stil en gerieflike tuiste.

Baie lekker gebly. Alles was baie netjies en lekker gewees.

Georgian Blue se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons is bly julle het die tydjie geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete,
Kay

Georgian Blue
Yvonne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Wonderlike ervaring.

Kay en Barbara is 2 wonderlike mense, hulle het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die kamer is silwer skoon en baie netjies. Die muffins was 'n bonus!

Georgian Blue se terugvoer

Baie dankie, Yvonne, my sussie en ek waardeer dit. Ons is bly dat julle die plekkie so geniet het. Ons hoop ook dat julle planne het goed uitgewerk. Mooi bly.

Georgian Blue
Karin C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Ons het lekker gebly, ontspan en geslaap.

Die woonstel is heeltemal privaat met n lifelike tuin en kuierarea. Dit is silwerskoon, modern en smaakvol ingerig. DIe woonbuurt is stil, boomryk en dis heerlik om daar te stap. Kay is 'n sjarmante, vriendelike gasvrou. Ons het waardeer dat daar goeie wifi is, 'n haardroer, heerlike muffins en beskuit. Dit is n klein entjie se ry van winkels af. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Helen R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R

One of the best places we have stayed at.

We had a wonderful 3 night stay at Georgian Blue. Kay and Barbara were exceptionally kind and welcoming. The room was well planned, neat and very clean and the bed was super comfortable. Guests staying at Georgian Blue will find themselves spoiled with lots of little treats and special touches. There is a lot of attention to detail in anticipating the needs and comfort of guests. We will definitely be back and can highly recommend Georgian Blue.

Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvObWUybcJ951Npoh42sx33O8BTMGrVaMuQPE7f3hcMZ8ILlmet?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 21 Tarentaal Street Denver Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.958519379904 22.484619666098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang