Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geranium Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sydney M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyable. Friendly and accommodating hosts. The stay was relaxed and enjoyable. Situated close to the beautiful wine farms of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekend! Baie lekker gebly. Die aircon-verwarmer en warmkombers op die bed was 'n lekker en welkome verrassing in die koue. Baie dankie, sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Popsie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik gekuier. Pragtige omgewing. Sit in eetkamerhoek en kyk na berge en see - pragtig. Eienaar is baie vriendelik en laat mens sommer tuis voel. Tuin so mooi en wil net buite wees en omgewing inasem. Sjokolade op bedkassie het my hart gesteel. Badkamer se goeie beligting en spieël is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
1 nag
4.6
Sep 2024

Ek het eintlik net oorgeslaap. Die verblyf was voldoende. Die ontvangs was vriendelik en verwelkomend. Heelwat aandag word gegee aan die netheid en onderhoud. Die klein ekstras soos sjokolade en sherry laat mens onmiddellik welkom voel. Die ou stewige meubels voeg waarde by. Die kombuis is ietwat klein met 'n swak uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Cozy little studio in Somerset West. Super comfortable, kind hosts, powerful AC and solid WiFi! We'd stay here again any time we're in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meaghan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Clean and neat, with a friendly and warm welcome. We were welcomed very friendly. The owner answered all my questions before our stay quickly. The studio is comfortable, neat and clean. The bed is neither too hard nor too soft. There is parking for 2 cars. In the little garden you can watch the squirrels, which we enjoyed in the morning. We will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ockie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike verblyf in 'n stil omgewing. Wat 'n pragtige plek! Die gasvrou doen moeite om mense tuis te laat voel. Die ekstratjies soos sjokoladetjies op die bedkassies en goeie seep in die badkamer laat Geranium uitstaan bo ander plekke. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Baie aangename, wonderlike ervaring. Aangename gasvrou, skoon netjiese plek. Veilige parkeerplek. Kombuis is goed toegerus. Heerlike beskuit ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Highly recommend Geranium Studio. Debbie is an amazing host and the studio offered everything needed for the stay. The location is absolutely perfect and the area is lovely. Everything was neat, clean and convenient for the stay. Thank you, very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Ons het ons 4 dae verblyf terdeë geniet. Heerlike en rustige verblyf in 'n goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqPrFSHMGsKKO3kApJezkhU0pIhvO7RxW0KGekgROBAjfDfgeyl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Prunus Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.06442 18.82438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang