Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geranium Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Geranium Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sydney M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney M

Enjoyable.

Friendly and accommodating hosts. The stay was relaxed and enjoyable. Situated close to the beautiful wine farms of the area.

Elize W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Uitstekend!

Baie lekker gebly. Die aircon-verwarmer en warmkombers op die bed was 'n lekker en welkome verrassing in die koue. Baie dankie, sal beslis weer daar bly!

Popsie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Popsie B

Heerlik gekuier. Pragtige omgewing. Sit in eetkamerhoek en kyk na berge en see - pragtig.

Eienaar is baie vriendelik en laat mens sommer tuis voel. Tuin so mooi en wil net buite wees en omgewing inasem. Sjokolade op bedkassie het my hart gesteel. Badkamer se goeie beligting en spieël is 'n pluspunt.

Willem K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Ek het eintlik net oorgeslaap. Die verblyf was voldoende.

Die ontvangs was vriendelik en verwelkomend. Heelwat aandag word gegee aan die netheid en onderhoud. Die klein ekstras soos sjokolade en sherry laat mens onmiddellik welkom voel. Die ou stewige meubels voeg waarde by. Die kombuis is ietwat klein met 'n swak uitleg.

Christen C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christen C

Cozy little studio in Somerset West.

Super comfortable, kind hosts, powerful AC and solid WiFi! We'd stay here again any time we're in the area.

Meaghan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meaghan D

Clean and neat, with a friendly and warm welcome.

We were welcomed very friendly. The owner answered all my questions before our stay quickly. The studio is comfortable, neat and clean. The bed is neither too hard nor too soft. There is parking for 2 cars. In the little garden you can watch the squirrels, which we enjoyed in the morning. We will definitely be returning.

Ockie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie B

Heerlike verblyf in 'n stil omgewing.

Wat 'n pragtige plek! Die gasvrou doen moeite om mense tuis te laat voel. Die ekstratjies soos sjokoladetjies op die bedkassies en goeie seep in die badkamer laat Geranium uitstaan bo ander plekke. Uitstekend.

Arno G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G

Baie aangename, wonderlike ervaring.

Aangename gasvrou, skoon netjiese plek. Veilige parkeerplek. Kombuis is goed toegerus. Heerlike beskuit ontvang.

Helene S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Highly recommend Geranium Studio.

Debbie is an amazing host and the studio offered everything needed for the stay. The location is absolutely perfect and the area is lovely. Everything was neat, clean and convenient for the stay. Thank you, very much.

Johann M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M

Ons het ons 4 dae verblyf terdeë geniet.

Heerlike en rustige verblyf in 'n goed toegeruste eenheid.

Wilna M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Rustig en veilig.

Geranium Studio is geleë in 'n rustige omgewing en het sy eie privaat ingang met die nodige sekuriteits extras sou jy dit verkies. 'n Lieflike privaat tuintjie waar jy tot laataand kan sit. Die Studio is ruim met al die nodige om dit lekker gemaklik te maak. Ek dink die wasmasjien maak dat jy maklik vir lang tye daar kan bly. Gerieflik vir 2 persone, kan ook 1 kindjie of baba akkommodeer.

Venessa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Absolutely awesome!

We completely overslept and were not out by checkout time. The hostess was amazing in being very accommodating. She laughed just as hard as us! We felt as close as home could feel whilst going through a horrendous time moving from Pretoria to Cape Town.

Gerda R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Home from home.

Very beautiful establishment. Lots of space. Feels like home from home. Highly recommended.

Stephanie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Superbly beautiful and relaxing.

Will definitely book again.

Hendrik J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J

Baie gerieflik en 'n uitstekende gasvrou.

Ons sal beslis weer van hierdie goed toegeruste eenheid gebruik maak. Goed geleë en goed toegerus. Die gasvrou is tops!

Joha C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha C

Rêrig goed.

Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Berenice V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice V

Thank you.

Thank you for the warm welcome. It was nice to stay there. Everything was tops.

Madeleine V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Netjiese plek wat naby alles is.

Die studio is baie mooi skoon en nietjies. Dis naby alles en Debbie is baie vriendelik en hulpvaardig. Definitief waarde vir jou geld.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqPrFSHMGsKKO3kApJezkhU0pIhvO7RxW0KGekgROBAjfDfgeyl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Prunus Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.06442 18.82438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang