Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gerty's

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Gerty's
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Madelein B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Absoluut spesiaal.

Gerty's is absoluut die beste keuse vir die area. Ons was verras met al die aandag aan detail, ons verblyf was eenvoudig perfek. Die kamers het al die geriewe waaraan jy moontlik kan dink en nog vele meer.

Wilna V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Gerieflike plekkie in 'n rustige omgewing. Dankie baie!

Was baie lekker - ja!

Rene K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Baie lekker gebly.

Oulike plekkie, skoon en netjies.

Stephan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Netjiese plek.

Baie oulike plekkie. Netjies en presies wat mens nodig het om te kan oornag. Baie vriendelik verwelkom.

Magdaleen V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen V

Verblyf was aangenaam.

Skoon, netjies, rustig, veilig en lekker onverwagse bederfies.

Tobie O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie O

Gemaklike oornagplek, uitstekende geriewe.

Ons het een nag hier gebly voor 'n baie vroeë vertrek vir afspraak. Kamer uitstekend toegeus en vriendelik ontvang deur gashere. Ons besoek was tydens 'n erge koue front en kamer was koud sonder lugversorger of selfs basiese verwarmer. Wel 'n elektriese kombers wat ons al 18:00 in bed laat kruip het met ons boeke. Het heerlik warm geslaap. Paar klein dinge kort bietjie onderhoud (tou bo by dak, stort arm uit muur) maar oor algemeen baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel vir oornag slaap.

Gerty's se terugvoer

Dankie Tobie, Ons het die tou en die stortkop se pyp herstel. Jy moes gevra het vir verwarmer, jammer dit was so koud.

Gerty's
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-weg, Shere AH Plot 44,, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab2408925b622cb93f16b1b0804002cf56425244b9ce4be50485540afc281a149e2f6b7c364a152fce890c9bcab673ba339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Struben Road Shere AH Plot 44, 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.792023421069 28.355801806395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang