Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gerty's

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-weg, Shere AH Plot 44,, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gerty's bied veilige verblyf op 'n kleinhoewe in 'n stil area van Pretoria. Gaste kan kies uit 2 verblyfopsies wat elk 'n privaat ingang het en geskik is vir 2 gaste.

Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en die Koningkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die Koninginkamer het 'n kombuis in die solderarea met verhit-en-eetgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante. Die Wilger's Hospitaal, In-Shere Lifestyle Centre en die Hazeldean Inkopiesentrum is ook in die omtrek. Gerty's is langsaan Roastmasters Cafe vir ontbyt of middagete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Madelein B
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut spesiaal. Gerty's is absoluut die beste keuse vir die area. Ons was verras met al die aandag aan detail, ons verblyf was eenvoudig perfek. Di...
Sien meer
Jul 2024
Wilna V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike plekkie in 'n rustige omgewing. Dankie baie! Was baie lekker - ja!
Feb 2024
Rene K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Oulike plekkie, skoon en netjies.
Okt 2023
Magdaleen V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was aangenaam. Skoon, netjies, rustig, veilig en lekker onverwagse bederfies.
Feb 2023
Stephan B
Saam met lewensmaat
4.8
Netjiese plek. Baie oulike plekkie. Netjies en presies wat mens nodig het om te kan oornag. Baie vriendelik verwelkom.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Struben-weg, Shere AH Plot 44,, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Gerty's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-weg, Shere AH Plot 44,, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab2408925b622cb93f16b1b0804002cf56425244b9ce4be50485540afc281a149e2f6b7c364a152fce890c9bcab673ba339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Struben Road Shere AH Plot 44, 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.792023421069 28.355801806395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang