Getaway Self-catering Tygervalley
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 118
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Cheryl V - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Thank you, Cheryl,
We appreciate your feedback and will use it to improve our facilities.
Jean-pierre F - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Petra M - Jun 2023
Algehele gradering
Familie was vir doktersbesoeke hier. Naby alles en skoon en veilig.
Daniël S - Feb 2023
Algehele gradering
Het darem slaapplek gehad.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Rushaan E - Sep 2023
Algehele gradering
Average.
Tommy T - Jan 2022
Algehele gradering
An awesome stay!
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Thank you for your review. I am happy to hear that you enjoyed your stay with us.
Getaway Self-Catering
Danie C - Des 2022
Algehele gradering
Puik.
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Dankie Danie, vir u resensie. Baie bly om te hoor u het dit geniet. Hoop ons sien meneer gou weer. Groete, Getaway Self-Catering.
Lourens W - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker.
Charlotte M - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was rustig daar. Net die oond het ons probleme gegee.
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Dankie Charlotte vir jou resensie. Ek is bly om te sien jy het die rustigheid van die area geniet. Jammer vir die ongerief rakende die oond ek sal u resensie gebruik om ons fasiliteite te verbeter.
Izak M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie privaat en beslis die moeite werd.
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Thank you for your review Izak. I am glad to hear you enjoyed your stay with us. Hope you come and visit us soon.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Tania S - Jun 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and are looking forward to booking again.
Johannes S - Mei 2021
Algehele gradering
Cozy, net die regte grootte. Lekker warm geslaap.
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Baie dankie Johannes, vir u resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier by ons. Ek vra verskoning vir enige ongerief en ons sal u resensie gebruik om ons fasiliteite te verbeter.
Anelize J - Apr 2021
Algehele gradering
Sentrale verblyf.
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Baie dankie Anelize vir u resensie. Ek is bly u kon u verblyf geniet in rus en vrede. Ek hoop ons sien u weer binnekort.
Stephanie E - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige atmosfeer en baie veilig.
Olly L - Nov 2020
Algehele gradering
1 stove plate not working and grimy, frying pan was dirty, patio full of weeds, patio not clean.
Lloyd S - Mei 2019
Algehele gradering
We enjoyed the spaciousness of this specific unit.
Getaway Self-catering Tygervalley se terugvoer
Dear Lloyd,
Thank you for your review, we hope to see you next time again!
Best regards,
Wieneke
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woolfstraat 4, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang