Getaway Self-Catering Panorama
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 118
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Alfred B - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
David-jon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was nie lank daar nie, maar dit was maklik om te kry en ons het nie lank hoef te wag nie, dit was pas gelee en naby.
Billy R - Feb 2024
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Geoffrey G - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Geoffrey, ons sien uit na u terugkeer.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering
Marie & Bertie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Geniet en dit was veilig.
Anton B - Aug 2024
Algehele gradering
Sal nooit weer daar bly nie!
Lees meerHesti L - Mrt 2024
Algehele gradering
Net geslaap.
Abigail C - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Abigail
Ons waardeer jou positiewe resensie.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering
Wayne G - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent cosy place to stay. Highly recommended.
Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Netjiese opset.
Wayne G - Mei 2023
Algehele gradering
Great stay. Warm and cosy, staff is very friendly. Highly recommended.
Charl D - Mrt 2023
Algehele gradering
Cost effective accommodation with easy access, loads of space and clean. Host was friendly and accommodating.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dear Charl, thank you for the positive review. Regards. Getaway Self-Catering.
Eugene V - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon & netjiese verblyf.
Marlin W - Jul 2023
Algehele gradering
Voldoende, maar het beter verwag.
Lees meerJames P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Annelie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Roelf M - Jun 2022
Algehele gradering
Was heerlik. Gevoel van by die huis, weg van die huis.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Baie dankie vir u se resensie. Ek is bly u het die verblyf geniet.
Albertus C - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Albertus
Ons waardeer julle uitnemende kommentaar, dis word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering
Sithembile M - Jan 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay, the place was quite and clean.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dear Sithembile
Thank you for your awesome rating we appreciate your feedback.
Kind regards
Getaway Selfcatering
Felix F - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en omgewing.
Rasheeda B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig met geen steurnis.
Rassie H - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Elton M - Jun 2022
Algehele gradering
Genotvol en vriendelike diens!
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Elton, Ons waardeer julle positiewe kommentaar. Vriendelike groete Getaway Selfcatering
Marianne J - Jan 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Michelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Goeie dag Michelle. Baie dankie vir u resensie. Daar is 'n braaitang en vleisbak nou beskikbaar.
Willem N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklike woonplek. Sal defnitief weer daar bespreek.
Sacharias V - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en 'n baie goeie matras, verder was die veilige parkering 'n pluspunt.
Corrie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon en diens vriendelik.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Corrie
Ons waardeer julle positiewe kommentaar.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering
Erna D - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n vinnige Kaapse draai.
Jacoba F - Jul 2022
Algehele gradering
Ligging was bietjie ver. Blyplek netjies en sal dit aanbeveel.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Jacoba, Ons waardeer julle positiewe kommentaar. Vriendelike groete Getaway Selfcatering
Keith S - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Keith, ons waardeer julle positiewe kommentaar. Vriendelike groete Getaway Selfcatering
Mike B - Mei 2022
Algehele gradering
Below average.
Yolande D - Aug 2022
Algehele gradering
Voldoende maar was teleurgesteld aangesien ek beter verwag het.
Sonja T - Mrt 2022
Algehele gradering
Slegste ondervinding nog! Advertensie misleidend.
Lees meerVicky L - Okt 2021
Algehele gradering
Met all my needs.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Thank you for your review Vicky, we appreciate the positive feedback.
Wayne G - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent service, highly recommended.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Thank you for your nice review Wayne, I am happy to see that you enjoyed your stay with us. Hope you come visit us soon.
Marshall S - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Marshall. Afghangende van die periode van u verblyf kan ons 'n beter afslag toestaan.
Cherwayne B - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was awesome.
Petrus S - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker naby hospitaal bestuur vriendelik en behulpsaam.
Alistair R - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig en perfekte ligging.
J S - Mrt 2021
Algehele gradering
Voldoen aan basiese behoeftes.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Baie dankie Jacinda, vir u resensie. Ek vra verskoning vir enige ongerief en ons sal u resensie gebruik om ons fasiliteite te verbeter.
Pieter V - Jan 2021
Algehele gradering
Stil rustig en veilig.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Thank you Pieter, for the review. May you have a blessed 2021.
Constantyn V - Sep 2021
Algehele gradering
Diens was uitstekend en die personeellede was baie vriendelik. Die plek was mooi skoon en veilig. Dit was lekker om daar te kon bly.
Annerie S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Goeie diens.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Goeie dag Annerie
Baie dankie vir die eerlike terugvoer.
Ek is bly julle die verblyf geniet, dit maak ons gelukkig.
Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms om julle terug te verwelkom.
Groete,
Carla Schroeder.
Tom H - Nov 2021
Algehele gradering
We were welcomed, normal courtesy. Not much explained about area and cottage. Place on 2 main roads, noisy with over excited motorbike riders. Good place if you just want to have a quick in and out of Cape Town, not for weekend away.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dear Tom. Thank you for your review, we will use your feedback to improve our facilities and service. However, we looked at your account for your reservation and noticed that we didn't charge you for a late arrival fee. With regards to the tap water, the water in the apartment is drinkable. We double checked and there is no signage in the room saying that the water cant be consumed.
Chris N - Jun 2021
Algehele gradering
Voldoende vir wat ek nodig gehad.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Baie dankie vir u goeie resensie, Chris. One sien daarna uit om u terug te verwelkom.
Marianna S - Sep 2021
Algehele gradering
Was rustig.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Goeie dag Marianna,
Baie dankie vir mevrou se terugvoer van die beddegoed.
Ons sal definitief die beddegoed opkikker binnekort.
Ons hoop ons kan mevrou weer terug verwelkom in die toekoms.
Groete,
Carla.
Hannes V - Nov 2020
Algehele gradering
Will go again.
Dean G - Okt 2020
Algehele gradering
Ons was min daar maar die tyd wat ons was was dit gerieflik
Heinrich T - Feb 2020
Algehele gradering
Dt was fantasies.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Beste Heinrich
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Wieneke
Sweetness Nompumelelo S - Feb 2020
Algehele gradering
Had an awesome weekend there.
Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Eric L - Aug 2020
Algehele gradering
Die plek is skoon en netjies.
Marlene L - Sep 2020
Algehele gradering
Dis ok as net vir dag of 2 daar bly.
Karen K - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, net wat ons wou hê.
Reginald W - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent service and value for money.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dear Reginald,
Thank you for your lovely review, we appreciate it. We look forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Wieneke
Sityhilelo M - Apr 2019
Algehele gradering
Immaculate surrounding; privacy ensured; suitably located; good value for money.
Hans D - Feb 2019
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf naby aan my werk.
Ronel L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Elwine H - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Beste Elwine,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal beslis 'n plan maak om al die tekortkominge uit te sorteer.
Vriendelike groete
Wieneke
Eleanor E - Sep 2018
Algehele gradering
Comfortable an spacious room and bed.
Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Puik.
Elsa K - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable accommodation. Met all our needs. Nico was very helpful and friendly.
Jaco P - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies en was net 'n plesier veral om so veilig te gevoel het.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, Jaco.
Fransie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld.
Gilroy D - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde via geld.
Deirdre R - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Nico
Gideon H - Nov 2018
Algehele gradering
Het beter verwag. Basiese dinge om verblyf te vergemaklik het ontbreek.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie vir u terugvoering en ons gaan die aangeleenthede wat u aangeraak het aanspreek. Ons sou egter met graagte u na 'n ander eenheid verskyf het indien u ons ingelig het van u ongerief gedurende u verblyf.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Johannes H - Aug 2018
Algehele gradering
Een van die swakste gastehuise wat ons nog ooit gebly het, ons het na een aand uitgetrek. Het vir 4 nagte vooruit betaal - R1900 gemors.
Lees meerGetaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Geagte meneer Hanekom
Jammar om te hoor van u ervaring.
Soos met u bespreek was ons nie bewus van u ongerief nie en het u vir ons eers die laaste dag (Donderdagoggend) per sms ingelig. U het ons nie 'n kans gegee om u verblyf aangenaam te maak of na 'n groter eenheid te skuif nie. Ten tye van u bespreking was daar ook twee groter eenhede in ons gastehuis (eenheid B en D wat 3 persone kan huisves) op Travelground beskikbaar teen dieselfde prys as die eenheid waar u tuisgegaan het, maar u het met eie keuse die kleiner eenheid bespreek. Al ons eenhede het ingeboude kaste, behalwe die eenheid waar u gebly het, wat wel 'n 'open clothing rail' het.
Met betrekking tot die twee oproepe: Ons skakel ons gaste op die dag van aankoms as 'n 'courtesy call'.
Ek het u 10:39 geskakel en u het my laat verstaan dat u tussen 16:00 en 17:00 gaan arriveer.
Ek het u weer 18:02 gekontak aangesien ons ontvangs 18:00 toemaak en ek alternatiewe reelings met ons personeel moet tref om u in te boek.
U sal ook opmerk op Travelground dat ons inboektye tussen 14:00 - 18:00 is.
Alles het toe goed afgeloop aangesien u net na 18:00 gearriveer het.
Vriendelike groete
N Jordaan
Bestuurder
Pieter Willem C - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was goed en heeltemal voldoende.
Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer
Dankie Pieter
Ons waardeer jou positiewe terugvoering.
Groete,
Nico
Melodie V - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang