Gewel Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Tabile K - Aug 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Good day
Thank you for booking with us and for the feedback.
It was a pleasure welcoming you.
Hope to see you again for that spin.
Blessings,
Valerie
Mary-ann G - Feb 2024
Algehele gradering
Puik diens in die nagtelike ure.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Ons is bly ons kon jou akkommodeer. Ons help graag enige tyd om gaste 'n goeie nag rus te verseker.
Hoor graag van jou in die toekoms.
Geseënde Maart
Mamokhohlane M - Des 2023
Algehele gradering
Our stay was wonderful and a lovely place with good management and friendly staff.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Good day.
Thank you for booking with us and for the review.
It was a pleasure to accommodate your group. We hope our paths will cross again.
Have a blessed 2024.
Greetings, Gewel Team
Pieter V - Sep 2024
Algehele gradering
Soos verwag.
Marlene F - Jul 2024
Algehele gradering
Gesellige atmosfeer
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag.
Dankie vir die bespreking en terugvoering, waardeer dit.
Dit was 'n plesier om u span te verwelkom en te akkommodeer.
Geseënde jaar verder.
Ellenor B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en hulpvaardig. Die warm komberse was baie nuttig met die koue aande wat ons gehad het. Loadshedding het ook nie te veel gepla nie danksy die sonkrag wat die Gewel Gastehuis het.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeiedag
Dankie vir die bespreking en die terugvoer.
Ons waardeer elke terugvoering en is op reg dankbaar dat u goeie tydjie gehad het.
Hoop om weer te sien.
Groete Valerie
Patt F - Aug 2023
Algehele gradering
Visiting family.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dankie dat julle vir ons bespreking en die terugvoer.
Veilig reis
Groete
Valerie
Minet C - Mei 2023
Algehele gradering
Load shedding was vergete.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeiedag, dankie vir die bespreking en die terugvoering. Ons is dankbar dat mevrou hulle darem 'n goeie nagrus kon he. Groete. Valerie
Manny D - Apr 2023
Algehele gradering
This place is awesome. Customer service is excellent. Nice suburb and surroundings.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Good day, thank you for booking with us and for the review. It was a pleasure to accommodate you two. Hope to see you soon again. Greetings. Valerie
Joseph T - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie dat u by ons bespreek het en die terugvoering.
Bly u is veilig by u besteming.
Gewel Groete
Valerie
Carla M - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n goeie naweek.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die bespreeking en die terugvoer. Ons waardeer elke terugvoering.
Was lekker om julle te ontmoet - hoop om weer eendag te sien.
Alle voorspoed met alles wat julle aanpak.
Groete
Valerie
Sindisiwe F - Des 2023
Algehele gradering
I liked their customer service. They treated us very well.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you very much for booking with us and for the feedback. We hope our paths cross again one day. Wishing you a blessed 2024.
Greetings,
Gewel Team
Stersia B - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir die bespreeking en terugvoering.
Was vir ons 'n plesier om u te verwelkom.
Hoop om eendag weer te sien
Groete Valerie
Phillip P - Mrt 2023
Algehele gradering
An enjoyable experience for us.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for booking with us, and the review.
Was only a pleasure to accommodate you,
looking forward to your next visit.
Greetings
Valerie
Tosca V - Okt 2023
Algehele gradering
Badkamer moet heeltemal opgegradeer word. Diens baie goed en vriendelik.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dankie dat julle by ons bespreek en die terugvoer.
Ons waardeer elke terugvoer - as niemand gaan praat sal ons nooit weet waar om eerste aandag te gee nie.
Ons maak die kamer ons 1ste proriteit om oor te doen.
Weereens dankie vir terugvoer.
Groete Valerie
Gordon H - Apr 2023
Algehele gradering
Lived up to expectations.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Good day
Thank you for booking with us and the review.
All of the best luck with your future plans, was nice to meet with you.
Greetings,
Valerie
Dotta K - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, baie vriendelike diens.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die bespreeking en die terugvoering.
Hoop om u weer te sien in die toekoms.
Groete,
Valerie
Madeleen S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie dat u by ons bespreek het en vir die resensie.
Hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Ferreira's
Kotie V - Apr 2022
Algehele gradering
Kleindorpie-rustigheid.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die bespreking en terugvoer.
Groete
Johan en Valerie
Phillip N - Mei 2022
Algehele gradering
Hostess was great.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for booking with us and for the review.
It was nice welcoming you.
Greetings,
Valerie
Charles V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooi tuin.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die bespreeking en die terugvoering.
Ons sal met die bure gesels oor hulle honde, glo en vertrou hulle sal saam werk.
Groete
Valerie
Hannelie V - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lees meerGewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag, dankie vir die bespreeking, en die terugvoer, ons waardeer elke terugvoering. Ons is vreeslik jammer oor die negatiewe ervaring wat u beleef het en ons sal aandag gee daaraan om te verbeter. Groete Valerie Ferreira
Johan C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag dankie vir die bespreeking en die terugvoer.
Was 'n plesier om julle te verwelkom.
Groete,
Ferreira's
Sarah M - Sep 2021
Algehele gradering
Value for money and excellent location. Eunice keeps that place going as she is a jack of all trades.
Lees meerGewel Guesthouse se terugvoer
Good day, thank you for booking with us, and for the review.
We acknowledge the problems you mention regarding the TV in room 7 and the Creep Crawly, and are grateful that you brought it to our attention. We fixed it.
We are also grateful for Eunice, she is an angel. She was standing in for us since we also needed a break, and our assistant that normally assists when we are not in was not available this weekend. We were not so far from Ficksburg and made a turn on Friday and Saturday. Eunice did not say anything and did not call us to assist. Eunice is having off time, to relax this weekend and a few days in next week.
Greetings
Valerie
Clarissa S - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en veilig.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die terugvoering.
Was 'n voor reg om julle te verwelkom in ons nuwe gastehuis Cherry Lane.
Groete Valerie
Ashwill B - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die besoek en die boodskap. Hoop ons sien u weer eendag.
Veilig reis.
Gewel Groete
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Francois D - Nov 2019
Algehele gradering
Die framboos van Ficksburg.
Lees meerGewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u kuier. Was vir ons 'n plesier om u te verwelkom en te bedien. Baie dankie vir die boodskap, waardeer dit opreg. Hoop ons kan u weer in die toekoms verwelkom.
Gewel-groete
Johan en Valerie Ferreira
Johnnie M - Jul 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, stil omgewing, vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dat u by ons bespreek het en dit was heerlik om u by ons te akkomodeer.
Sien uit om u weer te verwelkom.
Gewel Groete
Valerie en Johan Ferreira
Gerhard G - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvry en bietjie ouwêreldse charm met mooi houtvloere.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die boodskap. Ons sal aandag aan ons gas geysers van ons gastehuis gee, veral die een. Baie dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het, ons waardeer. Was heerlik om u te verwelkom en by ons te hê.
Gewel-groete
Johan en Valerie Ferreira
Elisabeth S - Apr 2019
Algehele gradering
Niks het gewerk nie.
Lees meerGewel Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Vreeslik jammer dat u nie 'n wonderlike verblyf gehad het nie. Dankie vir die boodskap ons sal werk maak van die klagtes. In verband met die skoene, sal ek u kontak.
Gewel groete,
Valerie Ferreira
Lindi D - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Gewel Guesthouse se terugvoer
Was 'n plesier om u en u gesin by ons te hê. Ons maak werk van die waaier in die kamers, nie gewoond dat dit so warm is by ons nie. Baie dankie vir die boodskap. Sien uit om u weer by ons te hê.
Gewel Groete
Johan, Valerie en Johane' Ferreira
Gerhard J - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese en baie bekostigbare verblyf.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dit was 'n plesier om u by ons te hê, baie dankie. Ons hoop om u weer te sien. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Gewel-groete
Johan en Valerie Ferreira
Adri B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike tyd, met vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die boodskap. Was lekker om u en u gesin te huis ves.
Sien uit om u weer te verwelkom by ons.
Gewel Groete,
Johan en Valerie Ferreira
Sarie V - Aug 2018
Algehele gradering
Ligging goed, goed toegerus en baie vriendelik.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terrug voerring , U inset word opreg wadeer
Johan
Wilma S - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir U terugvoering.
Johan en Valerie
Koos B - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was standaard en ons was tevrede.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Was lekker om meneer en mevrou by ons te he. Dankie dat u die remote van die TV onder ons aandag bring, ons sal werk maak daarvan.
Baie Dankie,
Gewel Groete Johan en Valerie Ferreira
Suzanne B - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gebly!
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeiemore
Dit is net 'n groot plesier, om te hoor van u terugvoering.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Gewel Gastehuis
Louise S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was 'n plesier daar gewees!
Derick F - Nov 2017
Algehele gradering
Puik, bespreek maar met 'n geruste hart.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer,
Gewel Groete
Elize L - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis, gasvrye en heerlike atmosfeer.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle verblyf. Ek waardeer julle boodskap opreg! Seën vir julle pad.
Non
Louis E - Nov 2017
Algehele gradering
Die verblyf en ontbyt was wonderlik.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Beste Sinta,
Dit was 'n groot voorreg en seën om julle te ontvang! Ons sien uit na toekomstige besoeke van julle en jul vriende!
Groete,
Non
Derik C - Sep 2017
Algehele gradering
Nog tipiese klein dorpie vriendelikheid! Pragtig.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Julle was 'n besonderse paartjie. Seën vir julle lewenspad.
Joseph N - Des 2016
Algehele gradering
Mooie versorgde selfsorg.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, u dank word opreg waardeer! Glo u het veilig verder gereis en hoop om u weer in die toekoms te ontvang!
Non
Joelene C - Aug 2016
Algehele gradering
Puik gasvryheid en ideaal vir groepe.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Dankie Joelene - julle is 'n pragtige gesin! Seën vir julle toekoms!
Reinette P - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u bespreking! Dit was aangenaam om u te ontvang!
Non
Charl B - Apr 2016
Algehele gradering
Puik!
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Julle was pragtige gaste en voorwaar 'n plesier om julle te bedien!
Vrede vir julle en hoop om gou weer te sien.
Janien J - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag by Gewel Gastehuis.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! U besoek was voorwaar besonders.
Amanda R - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Amanda! Dit was 'n voorreg om julle pragtige gesin te ontmoet! Seen vir julle. Non
Boitumelo B - Okt 2016
Algehele gradering
Pleasant, enjoyable and serene place.
Lees meerGewel Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your visit and review! You were lovely guests! Hope to see you soon again!
Non Ferreira
Fanie P - Des 2016
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig mag hê, is beskikbaar.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie - u terugvoer word werklik waardeer!
Liefde en veilige rit verder!
Non
Vanessa P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie tuis gevoel!
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelikheid en aangename gaste!
Non
Runan R - Aug 2015
Algehele gradering
Gasvry, netjies, rustig en lekker! Goeie gasvrou.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie, Runan. Sulke pragtige gaste laat my streef na hoër hoogtes.
Groete,
Non
Lizette B - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het Die Gewel Gastehuis as 'n ruim en goed ingerigte gastehuis ervaar.
Lees meerGewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie! Dit word opreg waardeer! Sal julle baie graag weer wil ontvang! Vrede en Seën vir julle pad!
Danie L - Sep 2015
Algehele gradering
Baie dankie dit was lekker. Non is n uitstekende gasvrou . Die ontbeit was baie goed .Die verblyf baie gerieflik. Tien uit tien vir Gewel Gastehuis
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ek waardeer dit baie. Julle was pragtige gaste!
Jan D - Apr 2015
Algehele gradering
By Gewel Guesthouse kans mens regtig "lekker slaap".
Gewel Guesthouse se terugvoer
U terugvoer word opreg waardeer! Liefde en Seën vir julle!
Hennie B - Apr 2015
Algehele gradering
Professionele diens asook gasvryheid wat ervaar is was van 'n baie hoë standaard.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike besoek. Was 'n voorreg om julle te ontmoet!
Amy D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, en ontbyt was heerlik.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie vir u terugvoer! Ek het dadelik opgetree aangaande u versoek oor die badkamer se netheid. Groot om verskoning - dit word met groot sorg hanteer. Ons hoop om u weer te ontvang.
Gretie S - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry. Lekker snoesige warm kamers en beddegoed.
Gewel Guesthouse se terugvoer
Julle was voorwaar 'n voorreg om te ontvang! Gaan ook met die warm liefde in julle harte op julle pad!
Izak W - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry!
Gewel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe inset. Ek waardeer opreg. Het aandag aan die verwarmers gegee. Elke kamer van 'n elektriese verwarmer voorsien en lekker Aga-stoof in eetkamer geïnstalleer. Hoop ons sien julle weer volgende winter!
Groete,
Non Ferreira
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang