Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gewel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Tabile K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Exceptional. Our stay was just great, the staff was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Good day Thank you for booking with us and for the feedback. It was a pleasure welcoming you. Hope to see you again for that spin. Blessings, Valerie

Mary-ann G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Puik diens in die nagtelike ure. Die besoekers was gehelp met blyplek by die akkommodasie na ure (baie laat in die aand) en julle was baie behulpsaam so laat in die nag. Ons besoekers was baie tevrede met die diens en ons sal vir seker weer van julle dienste gebruik maak in die toekoms. Baie dankie vir puik diens alhoewel dit so laat was. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Goeie dag Ons is bly ons kon jou akkommodeer. Ons help graag enige tyd om gaste 'n goeie nag rus te verseker. Hoor graag van jou in die toekoms. Geseënde Maart

Mamokhohlane M
1 nag
5.0
Des 2023

Our stay was wonderful and a lovely place with good management and friendly staff. It was warm, comfortable, safe, and luxurious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Good day. Thank you for booking with us and for the review. It was a pleasure to accommodate your group. We hope our paths will cross again. Have a blessed 2024. Greetings, Gewel Team

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Gesellige atmosfeer Lekker warm beddens en baie skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Goeie dag. Dankie vir die bespreking en terugvoering, waardeer dit. Dit was 'n plesier om u span te verwelkom en te akkommodeer. Geseënde jaar verder.

Ellenor B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie gasvry en hulpvaardig. Die warm komberse was baie nuttig met die koue aande wat ons gehad het. Loadshedding het ook nie te veel gepla nie danksy die sonkrag wat die Gewel Gastehuis het. Valerie is 'n baie goeie gasvrou en het ons gehelp waar sy kon. Dit was nogal 2 koue nagte in Ficksburg en die warmkomberse het baie gehelp. Die kamer het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Goeiedag Dankie vir die bespreking en die terugvoer. Ons waardeer elke terugvoering en is op reg dankbaar dat u goeie tydjie gehad het. Hoop om weer te sien. Groete Valerie

Patt F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Visiting family. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Goeie dag Dankie dat julle vir ons bespreking en die terugvoer. Veilig reis Groete Valerie

Minet C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Load shedding was vergete. Dit was wonderlik om daar te kon slaap met die feit dat hul voorsorg het vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Goeiedag, dankie vir die bespreking en die terugvoering. Ons is dankbar dat mevrou hulle darem 'n goeie nagrus kon he. Groete. Valerie

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

This place is awesome. Customer service is excellent. Nice suburb and surroundings. Awesome place. Thank you so much for your effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Good day, thank you for booking with us and for the review. It was a pleasure to accommodate you two. Hope to see you soon again. Greetings. Valerie

Joseph T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gasvryheid uit die boonste rakke! Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Alles was gereed en op hul plek. Hulle was binne bereik as 'n mens hul nodig sou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Goeie dag Baie dankie dat u by ons bespreek het en die terugvoering. Bly u is veilig by u besteming. Gewel Groete Valerie

Carla M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Dit was 'n goeie naweek. Baie oulike plek met oulike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
Gewel Guesthouse
Goeie dag Dankie vir die bespreeking en die terugvoer. Ons waardeer elke terugvoering. Was lekker om julle te ontmoet - hoop om weer eendag te sien. Alle voorspoed met alles wat julle aanpak. Groete Valerie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0008bdb2b0269a0185e5121facc7e67438f72988e1d37306992379732777304109786aa50dc90a3436e813521f0cac661fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 82 Veldt Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.871433 27.88285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang