Ghanneghoet
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retief-straat 34, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ghanneghoet is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Gouritsmond geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n naweekwegbreek en is net 'n hanetreetjie vanaf die getypoel en swemstrand.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Retief-straat 34, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retief-straat 34, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap