Gecko Cottages
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
-
Vanaf
R880R792 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gecko Cottages is in Hectorspruit, 'n klein plaasdorpie tussen Malelane en Komatipoort langs 'n suidelike sytak van die Krokodilrivier in Mpumalanga geleë. Dit is die ideale, sentrale ligging tussen die Malelane- en Krokodilrivier-hek na die Krugerwildtuin.
Cottage @ Gecko is 'n losstaande kothuis met sy eie tuin en privaat swembad en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV en omsetters wat die media tydens beurtkrag aan die gang hou in.
Die Annex @ Gecko Bed and Breakfast-kamer maak van sonkrag gebruik en het 'n koningingrootte-bed, 'n klein sitarea, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Hyena @ Gecko gebruik sonkrag en het 2 enkelbeddens, 'n groot stoep en 'n kombuis wat met 'n dubbelgasstoof, yskas, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe is toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi in. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wild Dog @ Gecko gebruik sonkrag en het 'n dubbelkamer met 'n slaapbank vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, potte en panne toegerus. Die kombuis lei na 'n klein, privaat onderdakstoep en tuin. Parkeerplek vir groter voertuie, bv. 'n voertuig met 'n karavaan of sleepwa is beskikbaar aangesien hierdie kamer 'n aparte ingang het. Geriewe sluit 'n TV en WiFi in.
Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n aparte waskamer, veilige parkeerplek, gratis WiFi, 'n privaat swembad vir The Cottage en 'n gemeenskaplike swembad vir die ander kamers in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Gecko Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hectorspruit Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang