Ghost Mountain Inn
- Kapasiteit: 153 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle-weg, Mkuze, 3065, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 047 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ghost Mountain Inn is geleë aan die voet van die legendariese Ghost-berg in Mkuze in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis sowat 350 km vanaf Durban. Hierdie intieme, pragtige hotel is die ideale plek vanwaar jy die diverse wild- en kusreservate in Maputaland en aan die Olifantkus kan verken. Natuurliefhebbers sal die oorvloed wild en natuurskoon van hierdie ryk en diverse streek terdeë geniet!
Die verblyf beskik oor 21 Standaard-kamers, 19 Superior-kamers, 8 Tuin-kamers, 15 Berg-kamers, 'n Junior suite, 'n Obonjeni suite, Gaza suite en 'n Tshaneni suite. Geriewe in van die kamers sluit gemaklike beddens, en suite-badkamers met storte, WiFi, TV's met DStv, waaiers en kluise in.
Daar is verskeie geriewe op die perseel soos 'n restaurant, spa-behandelinge, swembad, gaste-sitkamer, wynkelder, wasgoeddiens, 'n gimnasium, konferensiesaal en veilige parkeerplek. Doendinge wat hier aangebied word sluit wildkyk, visvang, voëlkyk, wildritte en begeleide staptoere in.
Ghost Mountain Inn is minder as 3 ure se ry van Durban af en slegs 4 ure vanaf Johannesburg en die Krugerwildtuin. Die intieme hotel is in die hartjie van Suid-Afrika se Zulu-koningkryk en die ideale bestemming om die verskeidenheid wild- en kus-reservate in Zululand en Elephant Coast te verken.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Fish Eagle-weg, Mkuze, 3065, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ghost Mountain Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 153 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle-weg, Mkuze, 3065, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang