Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giardino @ 194

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename en veilige oornagbestemming. Ons geniet altyd ons verblyf by Giardino. Henry en Riaan laat 'n mens altyd welkom en tuis voel, en die ontbyt is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en vars. Baie tuis gevoel. Baie netjies, skoon kamers wat heerlik en vars geruik het. Lekker warm stort en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie mooi en rustig. Eienaar is gasvry en hulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige gastehuis, uitstekende diens. Dit was perfek vir ons behoefte. Die gasheer het spesiaal vir ons vroeg ontbyt gemaak, wat ons baie waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Very pleasant. Comfortable, good value for money. Beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Giardino @ 194 is 'n ware oase van lafenis vir 'n moeë liggaam en siel. Giardino @ 194 was by uitstek die hoogtepunt van ons verblyf in Welkom. As gashere het Riaan en Henry geen steen onaangeraak gelaat om ons tuis en gemaklik te laat voel nie. Henry se ontbyt was smaaklik en die porsies meer as genoeg. Die perseel is in puik kondisie en die tuin lok jou uit om te ontspan. Die kamers is keurig en smaakvol ingerig om aan alle behoeftes te voldoen tot by die muskietmatjies om 'n rustige slaap te geniet. Giardino @ 194 is werklik 'n aanwins vir Welkom se sakesektor. Ons weet waar ons sal oorbly tydens 'n volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hartlike ontvangs en huislike atmosfeer. Baie mooi plek alles was mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful. The accommodation was as described. A really enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Gerieflik, skoon, pragtig. Heerlike gastehuis. Pragtige kamers met persoonlike vriendelike diens van eienaars. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weston Matongo M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jul 2024

The place is clean and quiet so one can work. All is well and it's a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkN2E0NzIyLWNjMTMtNGFlYS1iMjc0LTA5NjQwYTZhN2MzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 194 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.98207 26.71

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang