Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giardino @ 194

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë.

Die B&B het 3 dubbelkamers en 3 Koning- of 2-enkelbedkamers met lugversorging en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie en 'n LCD-TV met 'n DStv-dekodeerder. Die tuin word mooi onderhou en daar is 'n swembad en braaigeriewe. Ons bied ook veilige onderdakparkeerplek.

Rugsteunkrag is vir die ligte en WiFi tydens beurtkrag beskikbaar.

Ons is slegs 3 km vanaf die sakekern en die plaaslike restaurante, filmteaters en casino.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michell G
5.0
Fantasties. Wat 'n onbeskryflike wonderlike ondervinding. Henry se warm en vriendelike gasvryheid het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak. Die gastehui...
Sien meer
Feb 2025
Glen B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie, baie lekker gewees. Eienaars so vriendelik. Baie goeie waarde vir geld. Ontbyt was unreal. Dankie.
Nov 2024
Abrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed, dankie. Dit is en bly 'n voorreg om daar te oornag.
Nov 2024
Elizabeth O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend. Verblyf was baie aangenaam en gasheer was uiters verwelkomend en vriendelik!
Okt 2024
Chris T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename en veilige oornagbestemming. Ons geniet altyd ons verblyf by Giardino. Henry en Riaan laat 'n mens altyd welkom en tuis voel, en die on...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Giardino @ 194 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkN2E0NzIyLWNjMTMtNGFlYS1iMjc0LTA5NjQwYTZhN2MzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 194 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.98207 26.71

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang