Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gibson Place

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Room 4 - Twin/King Room En-suite
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv en Netflix. Die kamer word daagliks skoongemaak en WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en DStv, 'n kombuis wat ten volle toegerus en 'n eetarea. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Room 5 - Garden Single Room En-suite
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n koffiestasie, 'n TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Room 2 - Twin Rooms En-suite
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elk 2 enkelbeddens en het 'n TV met Netflix, asook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe met heerlike beskuit! Die kamer word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en DStv, 'n kombuis wat ten volle toegerus en 'n eetarea. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Room 3 - Twin Room
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en gaste het toegang tot 'n privaat badkamer oorkant die kamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die kamer het 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die kamer word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea wat 'n TV met DStv, eetarea en 'n toegeruste kombuis het. Daar is braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Room 6 - Garden Double Room En-suite
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n koffiestasie, 'n TV met Netflix en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Room 1 - Twin/King Room En-Suite
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die ensuite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer is met 'n yskas, koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix toegerus. Wi-fi is beskikbaar. Die kamer word daagliks skoongemaak. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitarea met 'n TV met DStv, 'n eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibsonstraat 32, Vrede, 9835, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dca742c6a0513e350adf00065c3ffb511bef3c0e07d42aaf970a5d86157b5865030bd285d5db4708f36303333a46838f838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 32 Gibson Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.435097144244 29.16009565582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang