Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gibson Place

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Zanele K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Good. Very relaxing, nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Travis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Great. Lovely place to stay would highly recommend it. Shout-out to Sonia the manager who was very friendly and helpful. She really made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Gibson Place
Thank you Travis!

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Positief Hilda het werklik baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel! Selfs die kaggelvuur aangesit en TV ingestel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker oornag kamer, skoon en netjies. Ons was baie goed ontvang. Die kamer was skoon en linne en handdoeke vars. Sal weer daar oornag. Ons Yorkie was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frank & Marliza V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Clean, convenient, and good service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frank & Marliza V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2023

Goeie waarde vir geld. Goeie ligging. Netjies en skoon. Wi-Fi is 'n positief. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacolene
Gibson Place
Ons is dankbaar dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen, baie dankie vir die terugvoer!

Jan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Rustig en stil. Personeel vriendelik en professioneel. Martie het ons met ope arms ontvang. Die kamers was netjies en die en suite-badkamers was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie rustige omgewing waar hulle geleë is. Baie lekker rustige plek in 'n baie veilige omgewing en was baie vriendelik met ontvangs gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarryd V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Clean and neat and friendly service. Beds were comfortable and lights were provided for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Friendly owner. Very bad road. Full of potholes. I thought it was next to the N3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Gibson Place
Dear June, thank you for your review. Yes, unfortunately the roads to our town are deteriorating at an alarming rate. Happy to see you enjoyed your stay with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibsonstraat 32, Vrede, 9835, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaU2NMdDK4k5I71cqqUlrR9ROluLGTHWlDttvDxE4HPNnkFZmDG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 32 Gibson Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.435097144244 29.16009565582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang