Gibson Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gibsonstraat 32, Vrede, 9835, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gibson Place is in Vrede, 'n klein Vrystaatse dorpie en bied verblyf in 4 gastekamers en 2 tuinkamers.
Kamer 1,2 en 4 het en suite-badkamers met storte en Kamer 3 het 'n aparte badkamer oorkant die kamer met 'n bad en stort. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Die 2 tuinkamers het onderskeidelik 'n enkelbed en dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n koffiestasie, 'n TV en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV en DStv, 'n eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is.
Die gastehuis het 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n beskutte braai-area en parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jacolene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 60
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Gibsonstraat 32, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Gibson Place het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gibsonstraat 32, Vrede, 9835, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang