Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gifberg Holiday Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Nicolaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam saam met die werkende teeplaas se honde. Baie lekker in die Kliphuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Honey F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wilde natuur skoonheid en stilte. So lekker, ons kom volgende jaar terug vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstaande. Ons gashere was fenomenaal, die ligging is asemrowend, ons sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morag M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Just an overnight stay recce. Thoroughly enjoyed the drive up the pass, beautiful views and waterfalls. Beautiful setting on top of the pass amongst the fields of rooibos tea bushes. Purchased a pack of rooibos from the reception area, fresh and absolutely delicious. (What a difference a tea bag makes!) Chalet was well kept, braai flue perfect, we weren't smoked out. Beds comfortable with plenty of extra blankets for a cold night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dis veral 'n lekker wegbreek vir mense met kinders. Dit is een van die mooiste plekke in ons land. En so min mense weet daarvan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanine V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Beste staproetes van die vakansie. Die watervalle en rotspoele was se hoogtepunt. Die omgewing is asemrowend. Die verblyf is eenvoudig, netjies, skoon en gerieflik. Die beddens is al redelik uitgelê. Ons is nie groot mense nie en die dubbelbed was maar wankelmoedig. Ten spyte daarvan het ons die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Spectacular views. Enjoyable, lovely walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gekuier. Die Gifberg Holiday Farm is werklik in 'n mooi deel geleë. Die stap op die plaas en die swem in die rotspoele was lekker vir die hele gesin. Die Kliphuisie is ver van 'n 5-ster chalet, maar ek dink nie dit is die sales-pitch nie, en dit was ook nie ons verwagting nie - ons wou ontspan, stap, swem en braai - ons het dus elke oomblik geniet. As dit ook jou mikpunt is, dan beveel ek Gifberg Holiday Farm enige tyd aan! Die grondpad en die pas is werklik niks om oor te bekommer. Ek dink wel dit sal ongerieflik wees om met 'n kar te ry, maar dit is moontlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Wonderlik. Pragtige plek, een van die mooiste plekke ooit gesien. Natuurskoon ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker gebly. Ons het dit baie geniet - ons hond was saam en het behoorlik saam met die plaashonde gebaljaar. Pragtige omgewing. Tuinhuis verblyf basies maar lekker. Seep in die stort sal egter waardeer word. Dit is 'n werkende plaas, so dit is ook lekker om die plaasgeluide in die oggend te hoor.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jansu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArWT2k9eXzH3sAvNxfofuYrlBHLMJ2VniopnL4IZtxAh1BbSVMn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Farm Vondeling Gifberg 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.80929142926 18.7833140443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang