Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gifberg Holiday Farm

Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2025 tot 13 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gifberg Holiday Farm is 'n oord 29 km vanaf Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dié rustieke en rustige oord is die ideale wegbreekplek in die natuur.

Verblyf word in 'n verskeidenheid selfsorghuise op die plaas gebied. Elke huis het 'n unieke ligging en karakter. Al die huise het kombuise wat goed toegerus is en braaigeriewe.

Daar is rotskuns op die voetslaanroetes op die plaas te sien. Gaste kan ook die wonders van Namakwaland, soos veldblomme, natuurlike poele om in te swem, 'n kleiner weergawe van die Visriviercanyon, awemrowende rotsformasies en diverse plantegroei van die Wes-Kaap, op dié voetslaanroetes beleef.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sonet P
Saam met lewensmaat
5.0
Impeccable hospitality all round. We will definitely be back! It was excellent! The bedding and the mattress were impeccable. What a pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jaques B
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende plek, fantastiese staproetes met poele, stil, 'n plek waar jy rus vir jou siel kry. Sien sterre.
Jan 2025
Lorraine O
Saam met vriende
5.0
Lekker en baie rustig. Baie lekker gebly en sal beslis moet teruggaan om sterre te kyk as dit nie bewolk is nie.
Des 2024
Willbur O
Saam met lewensmaat
4.0
N lekkerte. Dit was aangenaam; ons het die rustigheid geniet.
Jan 2025
Nicolaas B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam saam met die werkende teeplaas se honde. Baie lekker in die Kliphuis.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jansu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gifberg Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArWT2k9eXzH3sAvNxfofuYrlBHLMJ2VniopnL4IZtxAh1BbSVMn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 Farm Vondeling Gifberg 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.80929142926 18.7833140443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang