Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gilcrest Place Guest House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koenibosstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gilcrest Place Guest House is 'n paar meter van Bekbaaistrand af in die klein vissersdorp, Paternoster.

Gilcrest Place Guest House bied see-uitsigte en 3 onderskeie suites wat elk geskik is vir 2 gaste. Twee van die suites, Bayview en Lookout, is op die eerste verdieping en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing. Die Clamshell-suite is op die grondverdieping en het 'n tuinuitsig.

Die suites het elk 'n privaat ingang, 'n koningin- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n vol badkamer. Daar is in elke suite 'n TV met DStv, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste kan ontbyt in die ontbytkamer geniet of in die sitarea ontspan.

Gilcrest Place Guest House is 'n rookvrye instansie en daar is parkeerplek wat snags gepatrolleer word.

Paternoster bied verskeie restaurante en koffiewinkels. Gaste kan op die strand gaan stap, gaan perdry, visvang, kajakvaart, in seisoen walvis- en dolfynkyk, voëlkyk en in die Lente blommekyk as dit blomseisoen is. Gaste kan ook die Cape Columbine-vuurtoting besoek en die 93 trappe tot bo klim, of die Weskus Fossielpark besoek.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Koenibosstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gilcrest Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koenibosstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaba4f8294ff95b934ea8932e2dafd5b70726851a97d2bccb5c71cbb2429bd82c81049bb2efc78c6fa6343613d0dae367209d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 8 Koenibos Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.810871158038 17.884871810675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang