Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ginger Barn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ada S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik. Puik verblyf en presies soos op webblad. Dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierré D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Voortreflik. Tweede keer wat ek tuis gaan by Ginger Barn en soos altyd baie aangenaam en vir seker waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beste verblyf in PTA. Die beste waarde vir geld en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Inboek was baie maklik, eenheid was skoon en netjies. Sal definitief daar bly. Uitstekende ligging en verblyf. Was baie gerieflik, alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Comfortable, spacious, well located unit for a couple or family. Great unit. The space, comfort and privacy are well received and we will certainly make the most of our next stay. We stayed in for 2 nights out of 3 and just relaxed with a light meal at 'home'. Well located and accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

The host was incredibly friendly and accommodating. Perfect location, safe and close to many shops and restaurants. A nice quiet neighbourhood. Very clean place with all the necessary requirements. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierré D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Puik, sal verseker volgende jaar weer daar tuisgaan. Waarde vir geld en naby aan alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Baie netjies en waarde vir geld. Die vertrekke is groot en kan werklik 4 volwassenes akkommodeer. Craig was hulpvaardig en vriendelik. Ons het beslis ons verblyf geniet. Eskom se loadshedding het geen impak gehad nie. Dis baie veilig en die ligging is ideal - naby Mediclinic Kloof, 'n Spar en 'n vulstasie (as jy meer buite die stad wil wees) maar steeds naby Menlyn en hoofpaaie as jy in Pretoria moet rondbeweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Great unit, great location, great support systems during loadshedding with simple and effective service even during the 'holiday season'. Before arrival, I received clear instructions on location, access, what to do with loadshedding and contact numbers. At arrival and stay, everything worked exactly as per instructions. The unit is supported by back-up generator, gas-stove and gas-geyser, therefore loadshedding has no impact on the liveability. The unit has very good security and is located in a quiet area. The garden is a very pretty now, so an updated photo will increase the attractiveness of the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb5bca1d770e26628dc4a8edac58b773b03556091f1faf8aadeabf423548364c9c5c7b3698eb0cb33a24f5350fe1e5f07df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 21 5 1 5 294 Gemmer Avenue Newlands 0049 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.795864032915 28.272373796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang