Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ginger Barn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Ginger Barn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis wat in die stil voorstad Newlands, Pretoria geleë is. Hierdie ruim huis is 1,8 km vanaf Menlyn Mall en naby die besigheidsdistrik en die N1.

Dié huis het 2 slaapkamers, die 1 het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met 'n Slim-TV met Netflix en YouTube. Daar is ook onbeperkte WiFi en 'n werkspasie vir sakereisigers.

Die Ginger Barn is 1,7 km vanaf die Time Square Casino, 2,1 km vanaf Virgin Active Menlyn Main en 2,2 km vanaf Waterglen Winkelsentrum.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Pierré D
Gesin met tieners
5.0
Voortreflik. Tweede keer wat ek tuis gaan by Ginger Barn en soos altyd baie aangenaam en vir seker waarde vir jou geld.
Jul 2024
Colette D
Gesin met klein kinders
5.0
Beste verblyf in PTA. Die beste waarde vir geld en gerieflik.
Jun 2024
Monique V
Gesin met klein kinders
5.0
Inboek was baie maklik, eenheid was skoon en netjies. Sal definitief daar bly. Uitstekende ligging en verblyf. Was baie gerieflik, alles wat ons nodig...
Sien meer
Mrt 2024
Clarissa E
Gesin met klein kinders
5.0
The host was incredibly friendly and accommodating. Perfect location, safe and close to many shops and restaurants. A nice quiet neighb...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Pierré D
Gesin met tieners
5.0
Puik, sal verseker volgende jaar weer daar tuisgaan. Waarde vir geld en naby aan alle geriewe.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Gaste dink Ginger Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb5bca1d770e26628dc4a8edac58b773b03556091f1faf8aadeabf423548364c9c5c7b3698eb0cb33a24f5350fe1e5f07df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 18 5 1 5 294 Gemmer Avenue Newlands 0049 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.795864032915 28.272373796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang