Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giraffe Self Catering

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Janetta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gasvrye gashere, ruim en gemaklike woonstel. Die rustige, veilige area. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad tydens ons verblyf! Die gashere was baie gasvry en het ons laat voel of ons tuis is. Die woonstel was ruim en baie gemaklik. Dit is geleë in 'n stil, rustige en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drieka E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik en rustig. Pragtige plek en goeie ligging. Baie skoon en netjies, en ons het dit baie geniet om daar te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
1 nag
5.0
Jun 2024

Lee-Ann was baie vriendelik. Sal beslis weer bespreek as ons Nelspruit toe gaan. Heerlik oornag in oulike, netjiese kothuis. Naby aan alles. Melk en ys in die yskas was 'n lekker bederf. Snack bar op ons beddens was oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Great. Value for money. Will recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-straat 18A, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dd6490f9e1905cb6af35476949bf7b51373bdf1d563b979373ff772ba45ce7262dde503be1a36d3f84dce67374c42f1f569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 18A Giraffe Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.487585697526 30.988091552346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang