Giraffe Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Giraffe Studio is 'n stylvolle, moderne selfsorg, privaat woonstel vir 2 gaste. Giraffe Studio is langs die hoofhuis in Marloth Park, Mpumalanga, geleë. Marloth Park is 'n wildbewaringsgebied wat aan die suidelike punt van die wêreldbekende Krugerwildtuin grens.
Die slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolf, asook eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n etenstafel en stoele wat deur glas-skuifdeure na 'n balkon met sitplek lei, waar gaste kan ontspan en kwaliteit tyd saam deurbring, omring deur liedjies van honderde wilde voëlspesies, asook besoeke van diere soos sebras, kameelperde, koedoes en wildebeeste.
Gratis Wi-Fi is beskikbaar, en water- of elektriese onderbrekings is nie 'n probleem nie weens die teenwoordigheid van 'n groot Jojo-wateropgaartenk, 'n omskakelaar en batterye. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Alle linne en eetgerei en breekware word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Brad & Dee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Giraffe Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang