Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giraffe's Rest Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Whf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Will go there anytime again. It was absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amper soos die huis! Wat 'n heerlike bederf! Die gashere is besonderse en uiters behulpsaam. Die fasiliteite is besonders netjies, skoon, modern en ten volle toegerus. Ons het heerlik gebly en sal beslis sonder twyfel weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

10/10. Chris is baie gasvry en het ons vriendelik ontvang. Die plekkie is pragtig, gesellig, ruim en baie goed ingerig. Ek sal enige tyd weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk F
1 nag
5.0
Jun 2023

Alles op standaard, uitstaande diens en plek is in perfekte toestand. Beveel dit ten sterkste aan. Ek het onlangs die plesier gehad om by die Giraffe's Rest te bly, en ek moet sê dit was 'n heerlike ervaring. Van die oomblik dat ek daar aangekom het, het Chris en Janine, die gashere, alles gedoen om my welkom en gemaklik te laat voel. Hulle was ongelooflik tegemoetkomend en het verseker dat al my behoeftes deur my verblyf bevredig is. Hulle warm en vriendelike houding het 'n verwelkomende atmosfeer geskep wat my dadelik tuis laat voel het. Die aandag aan detail by Giraffe's Rest was onberispelik. Die kamers was pragtig versier, skoon en knus, wat 'n perfekte toevlugsoord bied na 'n lang dag van die stad verken. Chris en Janine se toewyding om 'n gemaklike omgewing te skep was duidelik in elke aspek van die verblyf, van die gemaklike bed tot die goed gevulde badkamergeriewe. Een heerlike verrassing was die komplimentêre muffin wat elke oggend op my gewag het. Dit was 'n klein gebaar, maar dit het 'n groot verskil gemaak om my dag op 'n positiewe noot te begin. Die varsgebakte muffins was heerlik en het as die perfekte byvoeging vir 'n koppie koffie gedien. Chris en Janine se bedagsaamheid en aandag aan detail het my verblyf by Giraffe's Rest werklik verhoog. Oor die algemeen beveel ek Giraffe Rest sterk aan vir almal wat op soek is na 'n knus en verwelkomende verblyf. Chris en Janine se gasvryheid, saam met die komplimentêre muffin, het my verblyf waarlik onvergeetlik gemaak. Ek kan nie wag om terug te keer na Giraffe's Rest nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R888
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R888
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-straat 2, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6b24a3ab257d50f2691448e44e7d40a3215383ec54ef3c02fb7fc36aa9a88e83602e41dfc08da1e8118c485ac53ba8b626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R888 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 2 Giraffe Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3288952 31.0014707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang