Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gizelle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gizelle het 2 selfsorgwoonstelle wat deel van die eienaar se perseel vorm, maar elke woonstel het 'n aparte ingang om privaatheid te verseker. Die woonstelle is in Soneike in Kuilsrivier geleë, minder as 1 km vanaf Kuilsriver Medi-Clinic Hospitaal en 1,5 km vanaf die Soneike Mall.

Gizelle Eenheid 1 het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gizelle Eenheid 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n balkon en 'n slim-TV.

Elke woonstel is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi word voorsien.

Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 20 km ver en hierdie woonstel is sentraal vir toegang tot Stellenbosch en strande geleë. Die Zevenwacht-wynplaas is sowat 6 km ver. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1, N2 en R300.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Naby alles. Baie lekker gebly. Baie netjies en gawe mense.
Nov 2024
Hendrik G
5.0
Was af Kaap toe om my ma in die hospitaal te besoek, Gizelle is omtrent 1 km van Netcare. Baie lekker en gemaklik gebly. Naby Netcare-hospitaal. Kamer...
Sien meer
Mrt 2024
Judy J
Saam met lewensmaat
5.0
One night stay and it was relaxing. Quiet area. All the basics were available. Pleasant stay. Great location. Friendly and warm owners....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Edith V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, sorgvrye naweek gehad. Baie dankie! Ons het heerlik gebly. 'n Netjiese en skoon plekkie met alles wat jy nodig het. Baie oulike gasvrou en g...
Sien meer
Jan 2024
Judy J
4.8
Pleasant stay, host friendly and assisted with my requests prior to check-in. Great location and close to shops. Had a great stay and m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gizelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ba978a7ed4c635fdf07cdb00c31dd824c36330bb0c281463278a46463189861e327e5a058c0dbcc7cfb9b82c594fb383f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Van Bruggen Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9141034 18.6797609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang