Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gizelle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gizelle het 2 selfsorgwoonstelle wat deel vorm van die eienaar se eiendom, maar het 'n aparte ingang om privaatheid te verseker. Dié woonstel is in 'n woonbuurt van Soneike in Kuilsrivier geleë, minder as 1 km vanaf Kuilsriver Medi-Clinic Hospitaal en 1,5 km vanaf die Soneike Mall.

Gizelle Unit 1 het slaapplek vir 2 gaste, maar bied slaapplek aan 4 mense en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gizelle Unit 2 is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n balkon en 'n slim-TV.

Elke woonstel is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word gratis WiFi gebied.

Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 20 km weg en hierdie woonstelle is sentraal geleë na Stellenbosch en wonderlike strande. Die Zevenwacht-wynplaas is sowat 6 km weg. Hierdie eiendom het maklike toegang tot die N1, N2 en R300.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Gizelle
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gizelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ba978a7ed4c635fdf07cdb00c31dd824c36330bb0c281463278a46463189861e327e5a058c0dbcc7cfb9b82c594fb383f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10 Van Bruggen Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9141034 18.6797609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang