Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gkhui Gkhui River Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gert P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Beslis, ligging, verblyf en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die ervaring het al ons verwagtinge oortref. Pragtige plek! Kunstig gedoen. Uitstekende kos. Gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Absolute great time. Staff was very friendly and helpful. Food was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Letisia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtige plek. Volgende keer bly ons langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitmuntend. 'n Besonderse plek. Heidi was amazing. Voortreflike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

10 uit 10. Die diens was ongelooflik. Heidi was amazing. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

One night far too short. Perfect in every way and Heidi was a wonderful hostess. Spotlessly clean, extremely comfortable, the best care and service and a beautiful place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Het die stilte geniet. Ongelooflike ontbyt en aandetes. Ongelooflike gasvryheid en kos was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Heerlike luukse verblyf en kos. Ons het heerlik gebly, geëet en ontspan. Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Kamers is lieflik, etes spesiaal en ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Sal beslis weer daar bespreek. Heerlike beesstert gehad vir aandete en ontbyt was pragtig bedien. Beddens en kussings het gesorg vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saaidam Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb304cb92de240b6f6c89fe5b85d8aa91a2e5cf5900816630ab369ca42eb7f0fdc4115efc45d44b529a5f21141a19833051d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm Saaidam Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71045676573 24.281169176101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang