Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gkhui Gkhui River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Gkhui Gkhui River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gert P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Ongelooflik.

Beslis, ligging, verblyf en diens.

Lourens B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Die ervaring het al ons verwagtinge oortref.

Pragtige plek! Kunstig gedoen. Uitstekende kos. Gasvrye ontvangs.

Gideon P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon P

Absolute great time.

Staff was very friendly and helpful. Food was great.

Letisia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letisia S

Pragtige plek.

Volgende keer bly ons langer.

Sam J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

Uitmuntend.

'n Besonderse plek. Heidi was amazing. Voortreflike diens.

Sam J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

10 uit 10.

Die diens was ongelooflik. Heidi was amazing. Sou graag langer wou bly.

Jennie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie V

One night far too short. Perfect in every way and Heidi was a wonderful hostess.

Spotlessly clean, extremely comfortable, the best care and service and a beautiful place to unwind.

Pierre N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre N

Het die stilte geniet. Ongelooflike ontbyt en aandetes.

Ongelooflike gasvryheid en kos was voortreflik.

Sonya V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya V

Heerlike luukse verblyf en kos.

Ons het heerlik gebly, geëet en ontspan. Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Kamers is lieflik, etes spesiaal en ligging perfek.

Hester J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester J

Sal beslis weer daar bespreek.

Heerlike beesstert gehad vir aandete en ontbyt was pragtig bedien. Beddens en kussings het gesorg vir 'n goeie nagrus.

Naomi H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Sielskos!

Pragtige uitsig vanaf die dek na die rivier. Heerlike kos, baie privaat, wonderlike personeel. Het 'n lekker voetpaadjie gaan loop in die veld. Verkwikking, sielskos en goeie tye. Verwelkomingsgeskenkie en die heerlikste sjokoladekoek om 'n verjaarsdag te vier! Sal hul ten sterkste aanbeveel.

Amelia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Paradise in the middle of the Northern Cape

Probably one of the best places I have visited in a long time. Beautiful venue right next to the Orange River. The staff are very attentive and the service is excellent. Really a place to relax, eat good food and restore your soul!

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saaidam Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb304cb92de240b6f6c89fe5b85d8aa91a2e5cf5900816630ab369ca42eb7f0fdc4115efc45d44b529a5f21141a19833051d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm Saaidam Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71045676573 24.281169176101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang