Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gladstone Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R71, Plaas Gladstone Erfdeel 4, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gladstone Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas buite Tzaneen in Limpopo geleë is. Hierdie eiendom is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf weg van die stad se geraas.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort wat oor die bad vasgemaak is en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is sowat 22,3 km van Tzaneen af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • R71, Plaas Gladstone Erfdeel 4, Tzaneen, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R71, Plaas Gladstone Erfdeel 4, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3445c9bb4f1c9486257255df5a4593333dfb2a27f7049dceb340021dd68553be7d4856b246af1214f50c03dc7c49c2d012e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) R71 Farm Gladstone Portion 4 0850 Limpopo 021 201 8901 10:00-20:00 12:00 -23.835533350214 30.295280800335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang