Glamorous Bungalows
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Killick-laan 737, Mayville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glamorous Bungalows bied gerieflike selfsorgverblyf in Pretoria. Dit is naby hospitale, supermarkte en verskeie restaurante in die area geleë.
Verblyf is in 4 goed toegeruste eenhede beskikbaar wat elk slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste het. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is.
Daar is 'n geslote hek en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie op die perseel. Parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar. Die parkeerplek word gedeel, so gaste wat met 2 voertuie reis, kan die een voertuig agter die ander parkeer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan verder die natuurreservate, groot winkelsentrums en die Unie Gebou besoek.
Ligging
- Killick-laan 737, Mayville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Killick-laan 737, Mayville, Pretoria, 0182, Gauteng