Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GlassTree B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, gemaklik en aangenaam. Ons het heerlik oorgebly in die mooi omgewing en in lekker ruim, netjiese en gemaklike akkommodasie. Kontinentale ontbyt was 'n aangename verrassing en nie te wagte nie. Vriendelike en bedagsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Baie dankie. Julle is uitstekende gaste. Julle is baie welkom by Glasstree.

Janine B
1 nag
5.0
Nov 2023

Snoesige veilige verblyf. Snoesige en veilige nest met alle geriewe wat 'n reisiger benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Janine, dankie vir jou kuiertjie by ons al was dit kort. Kom gerus weer.

Moira K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pleasant, comfortable, quiet and safe. We were heartily welcomed and treated like friends. Enjoyed every moment. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Thank you, Moira. Travel safe and enjoy the holiday.

Henrico F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Was gerieflik, veilig en bekostigbaar. Die gastehuis was puik en ons sal beslis weer gebruik daarvan maak in toekomstige behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie Henrico, julle was uitstekende gaste. Hoop om julle weer te sien.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie vir jul vriendelikheid.

Andries B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons kuier was aangenaam en wonderlik. Ons was baie lekker ontvang die gasvryheid en vriendelikheid het ons diep in die hart getref. Dit was voorwaar 'n lekker en gerieflike plek. Sal weer daar gaan tuisgaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie Andries, julle is wonderlike gaste. Ons wag vir die kuiertjies.

Arnold A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ek het verskriklik lekker gekuier. Met aankoms was ek goed ontvang en ek het geen probleme ondervind nie. Sal definitief weer gebruik maak van GlassTree. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Arnold, jy is 'n aangename gas en is baie welkom hier by GlassTree B&B. Dankie Sarie

Isaac D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Stil en rustig. Baie privaat akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sarie
GlassTree B&B
Baie dankie dat julle ons besoek het. Hoop julle vakansie word verder geniet.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie vir jul besoek.

Ingrid L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit was 'n baie lekker kuiertjie. Die plekkie was ideaal vir twee volwassenes, sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie Ingrid, julle is gemaklike vriendelike gaste. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVzuDj8c6Ej7G4B2bqVuoUq6YxJu5onuVoM9UaCQpKqUwrUk0cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 4 President Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.528868409038 20.034102158821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang