GlassTree B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Janine B - Nov 2023
Algehele gradering
Snoesige veilige verblyf.
GlassTree B&B se terugvoer
Janine, dankie vir jou kuiertjie by ons al was dit kort. Kom gerus weer.
Moira K - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant, comfortable, quiet and safe.
GlassTree B&B se terugvoer
Thank you, Moira. Travel safe and enjoy the holiday.
Andries B - Jun 2023
Algehele gradering
Ons kuier was aangenaam en wonderlik.
GlassTree B&B se terugvoer
Dankie Andries, julle is wonderlike gaste. Ons wag vir die kuiertjies.
Henrico F - Feb 2024
Algehele gradering
Was gerieflik, veilig en bekostigbaar.
GlassTree B&B se terugvoer
Dankie Henrico, julle was uitstekende gaste. Hoop om julle weer te sien.
Arnold A - Apr 2023
Algehele gradering
Ek het verskriklik lekker gekuier.
GlassTree B&B se terugvoer
Arnold, jy is 'n aangename gas en is baie welkom hier by GlassTree B&B.
Dankie
Sarie
Isaac D - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
GlassTree B&B se terugvoer
Baie dankie dat julle ons besoek het. Hoop julle vakansie word verder geniet.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Ingrid L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker kuiertjie.
GlassTree B&B se terugvoer
Dankie Ingrid, julle is gemaklike vriendelike gaste. Julle is altyd welkom.
Christine V - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklike, maklike verblyf.
GlassTree B&B se terugvoer
Christine, dankie vir jou terugvoer. Jy is 'n baie gemaklike gas en ons sien uit na jou volgende kuier.
Britt E - Apr 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay and the accommodation was top class.
GlassTree B&B se terugvoer
Thank you, Britt. You are welcome at any time to come and visit again.
Veronica A - Jan 2022
Algehele gradering
Ek sal enige een aanraai om van Glass Tree gebruik te maak.
GlassTree B&B se terugvoer
Baie dankie Veronica, julle was sulke aangename gaste. Altyd welkom hier by ons.
Allan I - Mrt 2022
Algehele gradering
Very clean and neat.
GlassTree B&B se terugvoer
Thank you. Hope you enjoyed your tour.
Susan N - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
GlassTree B&B se terugvoer
Dankie Susan, julle was ook ongelooflike gaste. Julle is altyd welkom hier. Waardeer julle.
Edmore N - Jun 2021
Algehele gradering
It was good will visit again in future.
GlassTree B&B se terugvoer
Thank you for the visit. Hope to see you soon.
Christo D - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut perfek!
GlassTree B&B se terugvoer
Baie dankie. Julle is net sulke wonderlike gaste om te huisves.
Luita V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
GlassTree B&B se terugvoer
Baie baie dankie. My gaste se kuier hier moet altyd rustig en glad verloop.
Jean B - Sep 2020
Algehele gradering
Goed ingerigte netjiese verblyf.
GlassTree B&B se terugvoer
Baie dankie julle is gaste wat so gemaklik en wonderlik is. Kom kuier gerus weer.
Luther M - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en netjies.
Jonathan A - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Natasha Y - Jan 2019
Algehele gradering
Peace for my soul.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rus vir my siel.
Een van die beste verblyfplekke ooit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danfred A - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig baie gerieflik en skoon en netjies kamers.
Amanda S - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Sannette V - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese, goed geleë eenheid met 'n uitsonderlike gasvrye gasvrou.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang